Ontvang die
KKNK nuusbrief

Die KKNK is ’n familiefees wat besoekers van regoor Suid-Afrika en die wêreld lok, al vanaf 1995 en wil met die jaarlikse fees en ander projekte (nou ook digitaal) ‘n opbouende bydrae tot nasiebou lewer met volhoubare platforms.