Feesvervoer

Bekommerd oor vervoer tydens KKNK2022? Lees dan hier!
Die Pendeldiens sal feesgangers in Oudtshoorn rondrits tussen lokale.
Betaling geskied sodra jy in die bussie klim.
Kontak 083 310 2499 tydens die fees om jou wiele te bespreek.