Kknk

‘LEKKE’ VERBLYF

VIR ’N LEKKER FEES!

Ons het só lank gewag om jou met ope arms terug in die ooptes van die Klein Karoo te verwelkom – twee jaar was te lank sedert ons op Oudtshoorn ontmoet het en as dit jou eerste keer is: weet dit gaan lékker wees!