Vanjaar se digitale uitbreiding van Première, oftewel Première Atelier, word deur die Universiteit Stellenbosch se Dramadepartement in samewerking met die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) met die ondersteuning van die ATKV, NATi en die Toyota US Woordfees aangebied.
KLIK HIER om in te skakel vir die repliekgesprek wat plaasvind via Microsoft Teams. Enigeen is welkom. Skakel in en luister na die gesprekke tussen die beoordelaars en die geselskappe oor hul produksies.
21:00 | 10 Augustus 2021
Terugvoer en Bespreking
18:00 | 11 Augustus 2021
Balder & Blanc
19:00 | 11 Augustus 2021
Chos’ Chos’
20:00 | 11 Augustus 2021
Gelyk
KLIK HIER om in te skakel vir die repliekgesprek wat plaasvind via Microsoft Teams. Enigeen is welkom. Skakel in en luister na die gesprekke tussen die beoordelaars en die geselskappe oor hul produksies.
21:00 | 11 Augustus 2021
Terugvoer en Bespreking
18:00 | 12 Augustus 2021
An Enchanted History of Jeanne Baret
19:00 | 12 Augustus 2021
The Pelican
20:00 | 12 Augustus 2021
So, wat nou?
KLIK HIER om in te skakel vir die repliekgesprek wat plaasvind via Microsoft Teams. Enigeen is welkom. Skakel in en luister na die gesprekke tussen die beoordelaars en die geselskappe oor hul produksies.
21:00 | 12 Augustus 2021
Terugvoer en Bespreking
18:00 | 13 Augustus 2021
Semels
19:00 | 13 Augustus 2021
Melanin’s Colony
20:00 | 13 Augustus 2021
The Tumble Inn