Kategorie: Media

Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend

Die finaliste in Dramaweb SA se aanlyn dramakompetisie sal tydens ’n regstreekse stroming hul harte uitspeel op Saterdag 3 Julie (Afrikaanse kategorie) en Sondag 4 Julie (Engelse kategorie). Dit word aangebied in samewerking met die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) en met ondersteuning van die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV).  Inskrywings vir Dramaweb SA het […]

LEES VERDER Finaliste van aanlyn dramakompetisie bekend

KKNK Oraloor

’n Handvol uitgesoekte gaste het verlede week die voorskou van die KKNK se eerste aanlyn vertoning, die verfilmde weergawe van Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo, in die hartjie van die Moederstad by die Labia-rolprentteater bygewoon. Dankie aan Du Toitskloof-kelder wat die aand ekstra gesellig gemaak het!

LEES VERDER KKNK Oraloor

Jong vroue-leiers genooi om ervarings te deel, te skakel met die wêreld

Jong swart en bruin vroue van Oudtshoorn kry danksy ’n nuwe projek van die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) ’n unieke kans om te skakel met ander opkomende sterre en leiers in Brittanje. Dié aanlyn projek word aangepak in vennootskap met die Britse Raad in Suid-Afrika. Die vroue sal deur hierdie opwindende projek belangrike kwessies en […]

LEES VERDER Jong vroue-leiers genooi om ervarings te deel, te skakel met die wêreld

KKNK | NATi Studio sit jou in die regisseurstoel

’n Regiekursus vir aspirant- en ervare regisseurs is die nuutste projek wat die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van stapel stuur. Dié kursus, wat bekend sal wees as die KKNK | NATi Studio, word aangebied onder die mentorskap van die bekroonde veteraan-regisseur en teaterontwerper Marthinus Basson. Die projek, in vennootskap met die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), […]

LEES VERDER KKNK | NATi Studio sit jou in die regisseurstoel