Klik hier om die bekendstelling te kyk
Speel video
Maskers en Mure
R275.00
BTW en koerierkoste ingesluit.
Hier is iets vir die Kerskous, of sommer ’n geskenk vir alle liefhebbers van die digkuns – of jouself! Maskers en Mure, saamgestel deur Daniel Hugo en Francois de Jongh, is ’n uitsonderlike digbundel en bied ’n besonderse blik op ’n
waterskeidingstyd in die wêreldgeskiedenis – die Covid-19-pandemie en -inperking. Gedigte van 142 uiteenlopende stemme maak van dié bundel ’n kosbare tydkapsule en broodnodige rekord van dié buitengewone tyd.