
* Let op: Die KKNK ondersteun die toepassing van ’n Covid-19-inentingsmandaat, in ooreenstemming met en ter ondersteuning van aanbevelings deur gesondheidsowerhede. Dit is die verantwoordelikheid van kunstenaars, tegnici, personeel, kontrakteurs, diensverskaffers en diegene wat graag die fees wil bywoon om te verseker dat hul aan die vereistes voldoen. Die hoofdoel van die inentingsmandaat is om die veiligheid van alle betrokkenes, insluitend feesgangers, kunstenaars en personeel, asook die plaaslike gemeenskap, ten beste te ondersteun.
Kunsliefhebbers vir wie besigtiging van die visuele kunsuitstallings nie beskore was tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van…
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die…
Jongmense wat hul toneelspelvernuf wil slyp én heerlike pryse van meer as R50 000 in totaal wil wen, kan steeds…
Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die…
Daar is te kies en te keur tydens vanjaar se KKNK, ondersteun deur Absa, met iets wat elkeen se…
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) vind in sy aangepaste nuwe vorm van 29 Maart tot 3 April 2022…
Ontvang die
KKNK nuusbrief

Die KKNK is ’n familiefees wat besoekers van regoor Suid-Afrika en die wêreld lok, al vanaf 1995 en wil met die jaarlikse fees en ander projekte (nou ook digitaal) ‘n opbouende bydrae tot nasiebou lewer met volhoubare platforms.