Met gaskunstenaars, Omar Adams en Rotas The Rapper
Donderdag 6 Augustus om 20:00
Emo Adams is een van Suid-Afrika se grootste en mees inspirende musieksterre. Hy is die huidige aanbieder van die immergewilde program Noot vir Noot op SABC2 en is ook die aanbieder en uitvoerende vervaardiger van Maak my Famous op kykNET. Sy merkwaardige talent is iets waaraan hy hard werk sedert die ouderdom van nege, waar hy op die Kaapse Vlakte grootgeword het.
Bladsye: 1 2