Aansoeke vir die Ikasi-filmkursus het nou gesluit, en die projek is aan die gang – video’s van dié projek sal binnekort hier geplaas word. Hou die webblad en sosiale media dop!