’n Aardklop-produksie, moontlik gemaak deur AK21. Verfilming moontlik gemaak deur NATi.
MET Jill Levenberg, Louw Venter, Brendon Daniels, Lynelle Kenned en Jaques de Silva
TEKS Christo Davids en Lloyd Davids
REGIE Christo Davids
STAGE MANAGER Jak Brits
PRODUCER Aardklop Nasionale Kunstefees
PRODUKSIEBESTUURDER en KOSTUUMONTWERP Mariska Meyer
BELIGTING en STELONTWERP Kosie Smit
KLANKBAAN Coenraad Rall
KINEMATOGRAAF Pieter Lombaard
KAMERAS Pieter Lombaard, Anton Opperman, Jaco Jansen
KLANK Harry Botha
TAKELAAR Xander Strachan
REDIGERING Pieter Lombaard
FINALE MENG Fuzz Senekal
Die groep bergies wat jare lank die Good Hope Centre in Kaapstad se trappe hul tuiste gemaak het, het nie ’n normale dag op kantoor nie: Jerry het net ’n R2-tip gekry vir twéé úre se kar oppas, iemand het die gemeenskaplike dop gedrink, en Queenie daag op met ’n eviction notice van die stadsraad, en dit boonop op verkiesingsdag! Hoe nou gemaak? Hulle sal begin met ’n brief aan die government, of nee, ’n memorandum. Whitey het at least Engels gehad tot in std. 8, so hy weet, raait? To whom it may concern …
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen o.16, G V T
Tydsduur: 65 minute