
* Let op: Die KKNK ondersteun die toepassing van ’n Covid-19-inentingsmandaat, in ooreenstemming met en ter ondersteuning van aanbevelings deur gesondheidsowerhede. Dit is die verantwoordelikheid van kunstenaars, tegnici, personeel, kontrakteurs, diensverskaffers en diegene wat graag die fees wil bywoon om te verseker dat hul aan die vereistes voldoen. Die hoofdoel van die inentingsmandaat is om die veiligheid van alle betrokkenes, insluitend feesgangers, kunstenaars en personeel, asook die plaaslike gemeenskap, ten beste te ondersteun.
Suid-Afrika se jong aspirant-akteurs het vir die derde keer hul staal getoon in die gewilde KKNK Dramaweb SA-toneelspelkompetisie en die…
Dis wintertyd op Oudtshoorn wat beteken Klein Karoo Klassique is om die draai. Dié fees van klassieke musiek word van Vrydag…
Die finaliste van vanjaar se KKNK Dramaweb SA-kompetisie is bekend. Hierdie leerders se video-inskrywings is sorgvuldig uit honderde in dié gewilde aanlyn…
Alle gevestigde en opkomende skrywers word genooi om hul idees en tekste vir die sewende Teksmark, van 22 tot 27 Augustus by…
Kunsliefhebbers vir wie besigtiging van die visuele kunsuitstallings nie beskore was tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) van…
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die…
Receive the
KKNK newsletter

The KKNK is a family festival that has been attracting visitors from all over South Africa and the world since 1995 and wants to make a constructive contribution to nation building with sustainable platforms with the annual festival and other projects (now also digital).