Kategorie: DramawebSA

KKNK Dramaweb SA 2022-finaliste aangekondig!

Die finaliste van vanjaar se KKNK Dramaweb SA-kompetisie is bekend. Hierdie leerders se video-inskrywings is sorgvuldig uit honderde in dié gewilde aanlyn dramakompetisie gekies, en finaliste sal mekaar die verhoogstryd aansê in die nasionale finaal tydens ’n regstreekse uitsending op Saterdag 18 Junie 2022 op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se YouTube-kanaal en webwerf. Hierdie opwindende proses het tydens verlede jaar […]

LEES VERDER KKNK Dramaweb SA 2022-finaliste aangekondig!