Zoid laat waai met ‘Sit dit af’

 

Netwerk24 berig op 9 April oor Karen Zoid se vertoning saam met die Gereformeerde Blues Band. Klik op die skakel vir die artikel en lekker foto’s.

Dit was vir Karen Zoid ’n eer om vanjaar by die Klein Karoo Kunstefees (KKNK) saam met die band wat saam met Johannes Kerkorrel opgetree het op die Voëlvry-toer te speel. Zoid en haar orkes het Sondagoggend saam met die Gereformeerde Blues Band talle treffers soos “Sit dit af”, “BMW” en “Ossewa”, wat veral bekend geword het tydens hul ikoniese toere, in die Absa-burgersentrum gespeel.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?