Zenn Viljoen

Zenn-Viljoen-1000x500

Zenn Viljoen, ’n sangerliedjieskrywer van Kaapstad, het in 2015 begin met sy lewendige looping-optredes. Die laaste paar jaar kombineer hy dit met ’n stel van sy liedjies as sangerliedjieskrywer. Hy tree op as ’n solokunstenaar waar hy ook al kan, en by feeste en geleenthede dikwels as deel van ’n duo of ’n trio. Sy werk is van wêreldgehalte en in Junie vanjaar gaan hy oorsese luisteraars ook aan sy musiek bekend stel.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?