Kunstige matrikulant vang oog op KKNK

Netwerk24 berig op 15 April oor ’n matrikulant van die Hoërskool Oudtshoorn se talent vir kuns wat tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) ontdek is.

’n Matrikulant van die Hoërskool Oudtshoorn se talent vir kuns is tydens die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) ontdek.

Lonel Fivaz (17) se kreatiewe verfwerk op klippe het die oog gevang, sê Adam Brooke, borgskapbestuurder van Absa.

Brooke sê Absa het klippe tydens die KKNK gesoek wat kunstig geverf is om aan Colan Sylvester, burgemeester van Oudtshoorn, en Gerrie Ferreira, die eienaar van die grond waarop die Absa-klipprojek is, te oorhandig.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?