Yolande Korkie: ‘Dis oukei om oor geliefde te huil’

Op 15 April skryf Gert Van Der Westhuizen op Netwerk24 oor Saterdag se Die Burger se Praat Saam-gespreksreeks op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn gesê. Die berig handel oor die rouproses van Yolande Korkie, weduwee van Pierre Korkie, en Jawaahier Petersen, dogter van die vermoorde musikant Taliep Petersen.

Woede, hartseer en depressie is alles deel van die proses as jy ’n geliefde aan die dood afstaan. Gert van der Westhuizen het gaan luister wat sê Yolande Korkie, weduwee van Pierre Korkie, en Jawaahier Petersen, dogter van die vermoorde musikant Taliep Petersen, oor die rouproses.

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?