WORD ’N KOEI EN ONTSNAP JOU QUARTER-LIFE CRISIS

KKNK 2017 web 672x336 UitkampteaterWord n koei

Sketskomedie

Met Llandi Beeslaar Regie en teks: Llandi Beeslaar

Llandi Beeslaar is in haar laattwintigs en haar lewe lyk vreemd. Met haar hoërskoolreünie wat voorlê, is daar nie veel om oor te brag nie. Kom lag saam soos sy komiese stories deel van ouer word, vetter word en somtyds maller word.

Afrikaans en Engels | Geen o/12 T | R20 | 20 min. | Voor die Absa Burgersentrum

Daagliks tussen 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

 

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?