Woef kuier saam in Volstruisdorp

Op 14 April verskyn daar ’n artikel op Netwerk24 oor feesgangers by die KKNK wat hul honde saamgebring het en hulle aan die heerlike feeskosse bekend gestel het.

Terwyl die strate van Oudtshoorn wemel onder die feesgangers by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK), het party die geleentheid gebruik om hul honde aan die lekker reuke van boerewors, roosterkoek en ander feeskosse bekend te stel op die sesde dag van die fees.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?