WIT ROSIE, ROOI ROSIE

wit-rosie-rooi-rosie

Met Elanza Swart, Marguerite du Bois, Emile Tredoux en Lara Hattingh Teks: Schalk van der Merwe Regie: Petrus du Preez Vervaardiger: Sentrum vir Dramatiese Kunste

Beleef die avonture van die twee sussies, Wit Rosie en Rooi Rosie, en ontmoet die vriendelike Bertus Beer en afskuwelike Drako Dwerg. Vind uit wat ons maats se tone laat klap vir lekker danspassies en help ons helde om hul ware liefdes te vind. Hierdie klassieke sprokie word op ’n vars en opwindende wyse aangebied deur die Sentrum vir Dramatiese Kunste van die Universiteit Stellenbosch. Schalk van der Merwe se Die slapende skoonheid is in 2008 met die Kanna vir beste prestasie in kinderteater bekroon.

Afrikaans | Gesin

R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater

11 April 14:00 | 12 April 09:00 | 13 April 11:00

Klik hier om kaartjies te koop.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?