Wild Lettuce

Wild-Lettuce-1000x500

In 2010 het Reinhardt Buhr ’n vermenging van wêreldwye instrumentale klanke geskep en sy optredes Wild Lettuce genoem. Hy het gou in Suid-Afrika bekend geword vir sy vrye vertolkings, waarin die hipnotiese Australiese didjeridoe, onvoorspelbare ritmes, eksotiese metal-klanke en pragtige flamenco-melodieë ingespan word. Deur die gebruik van looping tower hy op sy eie ’n klanklandskap op wat skaars denkbaar is.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?