WENTEL

KKNK-2017-web-672x336-Uitkampteater-Wentel-(1)

Ruimtelike Teater

Met Sonja Volmer en Dagmar Geerlings Konsep en ontwikkeling: Sonja Volmer

Wentel is ’n reis wat jou onmiddellike omgewing letterlik omkeer en jou die wêreld uit ’n nuwe perspektief laat sien. Kom loop op boomtakke met behulp van ’n eenvoudige stuk gereedskap in hierdie unieke en onthutsende ervaring, wat jy nog nooit beleef het nie. Wentel het die eerste prys van die Royal Academy Bachelor Award in Den Haag gewen.

Engels | Geen o/5 | R20 | 8 min. | Voor die Absa Burgersentrum

Daagliks tussen 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?