WEERKAATS

Weerkaats-

Drama

Met Milan Murray Regie: Phillip Rademeyer Teks: Retief Scholtz Verhoogbestuurder: Lize van Rooyen Vervaardiger: Milan Murray

Weerkaats is ’n solostuk wat handel oor spyt en die gevolge van keuses. Vyf vroue beleef, onafhanklik van mekaar, ’n oomblik van nabetragting en oordenking. Een gee haar aan drank oor en ’n ander oorweeg om van ’n brug af te spring. Elkeen worstel op haar manier met die gevolg van ’n keuse. “Ek is hier, op die brug in Kaapstad wat sommer net so stop. Êrens het iemand ’n fout gemaak. Iewers is iets verkeerd beplan. Daar was tog seker ’n doel, ’n gelukkige einde, wat halfpad onduidelik geraak het … nes die brug.”

Afrikaans • Geen o/10 T | R125 (R140 by die deur) | 60 min. | Griesselsaal

1 April 10:00; 2 April 16:00; 3 April 18:00; 4 April 14:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?