MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

My vrou se man se mannetjie.jpg Posts Image

DEBUUT Klug

Met Edrien Erasmus, Cobus Venter, Francois van Rensburg, Marissa Claasen en Phillru van Achterbergh Regie: Frans Swart Beligting: Hugo Hewitt Verhoogbestuurder: Gustav van Rooyen Bemarking en logistiek: Charl Senekal Vervaardiger: Lefra Kommunikasie en Bemarking Klank: Shaun van Eck

George en Linda Harper se 17-jarige huwelik het vir Linda roetine geword, maar dit lyk nie of Geroge daarvan bewus is nie. Wanneer sy hom met die probleem konfronteer, kry hy ’n vasektomie, wat natuurlik niks oplos nie, en besluit hy om die huis te verlaat. Linda besluit om beheer oor haar lewe te neem deur vir selfverbeteringskursusse in te skryf. Die twee besluit om op ’n vriendelike voet uitmekaar te gaan en besluit om een prokureur aan te stel vir die egskeiding – hul beste vriend. Wanneer dit nie so mooi uitwerk nie, probeer George versoen deur vir Linda op die sitkamerbank te verlei. George se plannetjie werk nie so lekker nie as gevolg van die druk om Linda te beïndruk …

Afrikaans • Geen o/13 OB | R155 (R170 by die deur) | 120 min. | SANW-ouditorium

29 Maart 19:00; 30 Maart 10:00; 31 Maart 20:00; 1 April 10:00; 2 April 15:00; 3 April 20:00; 4 April 17:00

Klik hier om kaartjies te koop

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?