Voksbesit

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-voksbesit

Skerpskerts

Met Schalk Bezuidenhout Regie: Schalk Bezuidenhout Vervaardiger: Erns Grundling

Ná die sukses van verlede jaar se Schalk Bezuidenhout lewendig is dié krulkopkomediant met sy truitjies en skerp tong terug met ’n splinternuwe vertoning. Want of Schalk nou besig is om meisies op Die kliek te vergesel op romantiese uitstappies, die geliefde Danny vertolk in Hotel of vlymskerp waarnemings deel in Jou nuusminuut, een ding is ’n feit: Schalk Bezuidenhout laat mense skaterlag. Kom kyk hoe hy die draak steek met homself, onsself en hoe hy al wat heilige koei is na die slagpale lei. Bespreek gou, die kaartjies gaan vlieg nog voor jy kan sê “My goeie voksbesit!”

Afrikaans • Geen o/14 | T | R115 | 65 min. | Die Parlement

12 tot 15 April 20:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?