Visuele Kunsgesprekke saam met dr. Paul Bayliss

paul-bayliss

Aangebied deur dr. Paul Bayliss

’n Paneel van gaste en sprekers sluit daagliks by dr. Paul Bayliss, visuele kunskurator van die KKNK, aan om verskeie onderwerpe oor die visuele kunste op ’n interessante en insiggewende wyse te bespreek. Die gehoor is welkom om aan die gesprekke deel te neem.

Afrikaans en Engels | Gratis | 45 min. | Prince Vintcent-gebou

8 April 12:00 | 9 April 13:00 | 10 April 12:00 | 11 April 13:00 | 12 April 12:00 | 13 April 13:00 | 14 April 12:00 | 15 April 13:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?