VISUELE KUNS: GESPREKKE EN RONDLEIDINGS

Daniel-Hugo

Lucia Boer, die KKNK se visuele kunskurator, tree daagliks om 11:00 in gesprek met die visuele kunstenaars wat by die fees uitstal. Elke gesprek fokus op ’n ander kunstenaar en die relevante temas van hul werk word bespreek. ’n Rondleiding sluit die gesprekke af, met ’n spesifieke fokus op die kunstenaar van die dag.

Afrikaans en Engels | Gratis | 60 min. | Prince Vintcent-gebou Daagliks 11:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?