Met Pieter Fourie en Daniel Hugo (gesprekleier) Pieter Fourie het die literêre wêreld verlede jaar verras met sy debuut as digter op 77-jarige ouderdom. Hy praat met Daniel Hugo oor sy tweede, ewe opwindende bundel Bidsnoer wat sopas verskyn het.
Afrikaans • Gesin Gratis | 60 min. | Netwerk24 Feeskafee
4 April 10:30