Vergifnis deur Charles J. Fourie

kknk-2017-beleef-dit-web-images-1000x500-beiteltjie-rsg-logo-v2

 

Hoorbeeld

Met Amor Tredoux, Jarrid Geduld, Charl van Heyningen, Roelien Daneel, Zenobia Kloppers, Wessel Pretorius en Leandé Valentyn

Muriel, ’n ouerige vrou, kom woon op Touwsrivier. ’n Jong werker help haar in die tuin en steel haar beursie, omdat hy ook graag iets luuks en lekkers by die vulstasie wou gaan koop om te eet. Hy spandeer ’n nag in die tronk en Muriel trek die saak van diefstal teen hom terug, mits… Wie is dié eksentrieke vrou en hoekom het sy op Touwsrivier kom aftree? Wenner van die RSG/Sanlam Radiodrama-skryfkompetisie in 2015.

Gratis | 60 min. | N.A. Smitkamer, C.P. Nel-museum

8 April 14:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?