Loading Events

← Back to Events

Voor Absa Burgersentrum

Upcoming Events

April 2017
R20

DIEP

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 18:00 pm
diep

Uitkampteater Met Daan Mathot en Jan-Joost Alberts Regie en teks: Daan Mathot Produksiehuis: volDaan ’n Kort, nieverbale teaterproduksie wat smokkel met jou kop. Wees versigtig vir goed wat van bo na onder val. ’n Man in ’n diep gat sukkel met sy omgewing. Die omgewing is knorrig en werk op sy senuwees. Hoe sal hy ontsnap? Diep is ’n optiese illusie wat jou brein sal laat wankel. Dit is vars, anders, onverwerk en interessant. Nie-verbaal | Geen o/5 | R20 | 10…

Find out more »
R20

WENTEL

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 18:00 pm
wentel

Uitkampteater Met Sonja Volmer en Dagmar Geerlings Konsep en ontwikkeling: Sonja Volmer Wentel is ’n reis wat jou onmiddellike omgewing letterlik omkeer en jou die wêreld uit ’n nuwe perspektief laat sien. Kom loop op boomtakke met behulp van ’n eenvoudige stuk gereedskap in hierdie unieke en onthutsende ervaring, wat jy nog nooit beleef het nie. Wentel het die eerste prys van die Royal Academy Bachelor Award in Den Haag gewen. Engels | Geen o/5 | R20 | 8 min. |…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?