Loading Events

← Back to Events

Rivierbuurt

Upcoming Events

April 2017

RIVIERBUURT

April 8 @ 9:00 am - April 15 @ 23:00 pm
Rivierbuurt, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
rivierbuurt

Beleef vermaak vir die hele gesin in die Rivierbuurt. Kuns- en kosstalletjies is volop, in Liplekker kan heerlik deli-produkte en wyn geproe word en daar is genoeg kroeë en rusplek om van die Oudtshoorn-hitte te ontsnap. Die feesrestaurant by Hap-en-Tap bedien smulkos en die musiekaanbod bied iets vir elke smaak.   Musiekverhoë in die Rivierbuurt Sien uit na ’n groter en beter musiekaanbod in die Rivierbuurt. Kies daagliks tussen 12:00 en 14:00 musiek by een van twee kuierverhoë, met alles…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?