Loading Events

← Back to Events

Laerskool Wesbank-saal

Upcoming Events

April 2017
R100

IN WAG VAN

April 8 @ 11:30 am - 12:20 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof…

Find out more »
R110

IN DIE OMTES VAN DIE HART

April 8 @ 14:00 pm - 15:00 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-die-omtes-van-my-hard-jana-cilliers1_01

’n US Woordfees-produksie Met Jana Cilliers Regie, samestelling en verwerking: Juanita Swanepoel Vervaardiger: US Woordfees ’n Samestelling uit die verhale, vertellings en poësie van Petra Müller, ’n skrywer wat met soveel oorgawe haar herkoms en geborgenheid in eie bodem met ons deel. Met haar poëtiese inslag het sy die vermoë om aan die eenvoudigste verhaal onverwagse nuanses te verleen. Madeleine van Biljon noem haar “ ’n pêrel in onse skrywerskroon”. Müller is in 2016 deur Kunste Onbeperk met die Afrikaans…

Find out more »
R100

KALAHARI SWAAN

April 9 @ 9:00 am - 9:50 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kalahari-swaan

Drama Met Gershwin Mias, Kaylin Coetzee, Dustin Beck en Nina Callaghan Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater Kalahari swaan is geïnspireer deur Tsjaikowski se Swanemeer en volg die prins se stryd om vryheid. ’n Jong mynwerker droom oor ’n beter lewe vir hom, sy ouma en sy gestremde suster. Die maan van sowel lig en donkerte lei hom op ’n pad van vryheid, maar teen ’n prys. Met poësie en dans besoek Kalahari swaan…

Find out more »
R110

IN DIE OMTES VAN DIE HART

April 9 @ 11:30 am - 12:30 pm

April 9 @ 14:00 pm - 14:50 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof…

Find out more »
R100

KALAHARI SWAAN

April 10 @ 9:00 am - 9:50 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kalahari-swaan

Drama Met Gershwin Mias, Kaylin Coetzee, Dustin Beck en Nina Callaghan Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater Kalahari swaan is geïnspireer deur Tsjaikowski se Swanemeer en volg die prins se stryd om vryheid. ’n Jong mynwerker droom oor ’n beter lewe vir hom, sy ouma en sy gestremde suster. Die maan van sowel lig en donkerte lei hom op ’n pad van vryheid, maar teen ’n prys. Met poësie en dans besoek Kalahari swaan…

Find out more »
R110

IN DIE OMTES VAN DIE HART

April 10 @ 11:30 am - 12:30 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-die-omtes-van-my-hard-jana-cilliers1_01

’n US Woordfees-produksie Met Jana Cilliers Regie, samestelling en verwerking: Juanita Swanepoel Vervaardiger: US Woordfees ’n Samestelling uit die verhale, vertellings en poësie van Petra Müller, ’n skrywer wat met soveel oorgawe haar herkoms en geborgenheid in eie bodem met ons deel. Met haar poëtiese inslag het sy die vermoë om aan die eenvoudigste verhaal onverwagse nuanses te verleen. Madeleine van Biljon noem haar “ ’n pêrel in onse skrywerskroon”. Müller is in 2016 deur Kunste Onbeperk met die Afrikaans…

Find out more »
R100

IN WAG VAN

April 10 @ 14:00 pm - 14:50 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof…

Find out more »
R100

KALAHARI SWAAN

April 11 @ 9:00 am - 9:50 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kalahari-swaan

Drama Met Gershwin Mias, Kaylin Coetzee, Dustin Beck en Nina Callaghan Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater Kalahari swaan is geïnspireer deur Tsjaikowski se Swanemeer en volg die prins se stryd om vryheid. ’n Jong mynwerker droom oor ’n beter lewe vir hom, sy ouma en sy gestremde suster. Die maan van sowel lig en donkerte lei hom op ’n pad van vryheid, maar teen ’n prys. Met poësie en dans besoek Kalahari swaan…

Find out more »
R120

MY PASSIE VIR JESUS

April 11 @ 11:30 am - 12:45 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
My-Passie-vir-Jesus-(2)

Mimiek Met John Jacobs Teks: John Jacobs en Frans Swart Regie: Frans Swart Klankbaan: Gustav van Rooyen Vervaardiger: Lefra Produksies Die naam John Jacobs is welbekend in Suid-Afrika as ’n Franse mimiekmeester. In Parys, Frankryk, staan hy bekend as die klein duiweltjie en is ’n gerekende mimiekkunstenaar. Hy is ’n gebore Suid-Afrikaner en die enigste Suid-Afrikaanse mimiekmeester in die Marcel Marceau-tradisie van klassieke mimiek. Hy is terug in Suid-Afrika met dié produksie waarmee hy sonder woorde, met slegs beweging en…

Find out more »
R110

LOKI ROTHMAN EN ALBERT FROST – DIE AKOESTIESE KITAAR

April 11 @ 17:00 pm - 18:30 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-loki-rothmanalbert-frost

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Loki Rothman en Albert Frost Regie en vervaardiger: Loki Rothman Produksiehuis: eFundo Creations Loki Rothman is besig met ’n reeks medewerkings  in Afrikaanse, jazz-, blues-, klassieke en kontemporêre musiek. Rothman se vermoë om uiters fyn kitaardrukke gemaklik uit te voer, maak die vertoning een wat deur fynproewers geniet sal word. Die kitare jaag mekaar met harmonieuse spel en wissel van die diep klanke van ’n twaalfsnaar tot Rothman se tipiese perkussie op die bakwerk van sy…

Find out more »
R120

MY PASSIE VIR JESUS

April 12 @ 9:00 am - 10:15 am

April 12 @ 11:30 am - 12:20 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kalahari-swaan

Drama Met Gershwin Mias, Kaylin Coetzee, Dustin Beck en Nina Callaghan Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater Kalahari swaan is geïnspireer deur Tsjaikowski se Swanemeer en volg die prins se stryd om vryheid. ’n Jong mynwerker droom oor ’n beter lewe vir hom, sy ouma en sy gestremde suster. Die maan van sowel lig en donkerte lei hom op ’n pad van vryheid, maar teen ’n prys. Met poësie en dans besoek Kalahari swaan…

Find out more »
R110

DIE HEEL MOOISTE AFRIKAANSE LIEFDESGEDIGTE

April 12 @ 14:00 pm - 14:55 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-die-heel-mooiste-afr

’n Ko-produksie van die Breytenbach Sentrum en die US Woordfees Met: Waldemar Schultz en Ira Blanckenberg Programsamestelling en regie: Juanita Swanepoel “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer…

Find out more »
R110

LOKI ROTHMAN EN ALBERT FROST – DIE AKOESTIESE KITAAR

April 12 @ 17:00 pm - 18:30 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-loki-rothmanalbert-frost

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Loki Rothman en Albert Frost Regie en vervaardiger: Loki Rothman Produksiehuis: eFundo Creations Loki Rothman is besig met ’n reeks medewerkings  in Afrikaanse, jazz-, blues-, klassieke en kontemporêre musiek. Rothman se vermoë om uiters fyn kitaardrukke gemaklik uit te voer, maak die vertoning een wat deur fynproewers geniet sal word. Die kitare jaag mekaar met harmonieuse spel en wissel van die diep klanke van ’n twaalfsnaar tot Rothman se tipiese perkussie op die bakwerk van sy…

Find out more »
R100

IN WAG VAN

April 13 @ 9:00 am - 9:50 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof…

Find out more »
R100

STOFROOI

April 13 @ 11:30 am - 12:10 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
stofrooi

Moontlik gemaak deur Theatre Arts Admin Collective Met Dustin Beck Regie: Jason Jacobs Produksiehuis: KleiSand Teater en Theatre Arts Admin Collective Dié solovertoning ondersoek die kwellende onbekende ruimte van voorvaders en die hedendaagse werklikhede van skool- en bende-ontgroening. Stof Rooi vertel die storie van ’n seun wat van sy bloedlyn ontvlug, na ’n toekoms gevul met meer belofte, hoop en betekenis. Soos hy worstel om homself te bewys, weg van ’n kultuur en erfenis wat geen toekoms het nie, veg…

Find out more »
R110

LOKI ROTHMAN EN ALBERT FROST – DIE AKOESTIESE KITAAR

April 13 @ 14:00 pm - 15:30 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-loki-rothmanalbert-frost

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Loki Rothman en Albert Frost Regie en vervaardiger: Loki Rothman Produksiehuis: eFundo Creations Loki Rothman is besig met ’n reeks medewerkings  in Afrikaanse, jazz-, blues-, klassieke en kontemporêre musiek. Rothman se vermoë om uiters fyn kitaardrukke gemaklik uit te voer, maak die vertoning een wat deur fynproewers geniet sal word. Die kitare jaag mekaar met harmonieuse spel en wissel van die diep klanke van ’n twaalfsnaar tot Rothman se tipiese perkussie op die bakwerk van sy…

Find out more »
R120

MY PASSIE VIR JESUS

April 13 @ 16:30 pm - 17:45 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
My-Passie-vir-Jesus-(2)

Mimiek Met John Jacobs Teks: John Jacobs en Frans Swart Regie: Frans Swart Klankbaan: Gustav van Rooyen Vervaardiger: Lefra Produksies Die naam John Jacobs is welbekend in Suid-Afrika as ’n Franse mimiekmeester. In Parys, Frankryk, staan hy bekend as die klein duiweltjie en is ’n gerekende mimiekkunstenaar. Hy is ’n gebore Suid-Afrikaner en die enigste Suid-Afrikaanse mimiekmeester in die Marcel Marceau-tradisie van klassieke mimiek. Hy is terug in Suid-Afrika met dié produksie waarmee hy sonder woorde, met slegs beweging en…

Find out more »
R100

IN WAG VAN

April 14 @ 9:00 am - 9:50 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof…

Find out more »
R120

MY PASSIE VIR JESUS

April 14 @ 11:30 am - 12:45 pm

April 14 @ 14:00 pm - 15:55 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-die-heel-mooiste-afr

’n Ko-produksie van die Breytenbach Sentrum en die US Woordfees Met: Waldemar Schultz en Ira Blanckenberg Programsamestelling en regie: Juanita Swanepoel “Dit was toentertyd I.D. du Plessis wat sy lesers vermaan het dat die liefde ’n duisend vorme kan aanneem en teen hierdie agtergrond probeer ’n mens ’n verteenwoordigende keuse doen van iets wat moontlik die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte genoem kan word,” sê Fanie Olivier oor sy saamgestelde bundel Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte. Met die saamstel van ’n program wat weer…

Find out more »
R110

HILANDI DU TOIT EN JUNE VAN MERCH – GEDIG MY SNAAR

April 14 @ 17:00 pm - 18:10 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
gedig-my-snaar_slider-1

Kontemporêre Musiek Met June van Merch en Hilandi du Toit Teks en musiek: Hilandi du Toit Vervaardiger: HiMusic In hierdie produksie vertolk Van Merch van die bekendste gedigte tot oorspronklike digkuns uit Du Toit se pen in haar unieke styl. Du Toit vul die woordkuns aan met gevoelvolle kitaarimprovisasie en sing van haar oorspronklike gedigte wat liedjies geword het. Sy maak gebruik van drie verskillende kitare: ’n akoestiese staalsnaar, ’n nylonsnaar en ’n akoestiese baritonkitaar om elke gedig se afsonderlike…

Find out more »
R100

STOFROOI

April 15 @ 9:00 am - 9:40 am
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
stofrooi

Moontlik gemaak deur Theatre Arts Admin Collective Met Dustin Beck Regie: Jason Jacobs Produksiehuis: KleiSand Teater en Theatre Arts Admin Collective Dié solovertoning ondersoek die kwellende onbekende ruimte van voorvaders en die hedendaagse werklikhede van skool- en bende-ontgroening. Stof Rooi vertel die storie van ’n seun wat van sy bloedlyn ontvlug, na ’n toekoms gevul met meer belofte, hoop en betekenis. Soos hy worstel om homself te bewys, weg van ’n kultuur en erfenis wat geen toekoms het nie, veg…

Find out more »
R100

IN WAG VAN

April 15 @ 11:30 am - 12:20 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
in-wag-van

Drama Met Gantane Kusch, Courtney Smith, Gershwin Mias en Vathiswa Nodliyaya Teks, regie en ontwerp: Jason Jacobs Beligtingsontwerp: Bamanye Yeko Produksiehuis: KleiSand Teater in samewerking met Theatre Arts Admin Collective ’n Vrou se seun sterf op onverklaarbare wyse en sy word vervreem van die res van die dorpenaars. Sy rou oor haar seun en omdat sy haar vertroue in haar gemeenskap verloor het. Hulle glo dat die maan elke keer ’n kind moet insluk om vol te word. Toegewyde geloof…

Find out more »
R120

MY PASSIE VIR JESUS

April 15 @ 14:00 pm - 15:15 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
My-Passie-vir-Jesus-(2)

Mimiek Met John Jacobs Teks: John Jacobs en Frans Swart Regie: Frans Swart Klankbaan: Gustav van Rooyen Vervaardiger: Lefra Produksies Die naam John Jacobs is welbekend in Suid-Afrika as ’n Franse mimiekmeester. In Parys, Frankryk, staan hy bekend as die klein duiweltjie en is ’n gerekende mimiekkunstenaar. Hy is ’n gebore Suid-Afrikaner en die enigste Suid-Afrikaanse mimiekmeester in die Marcel Marceau-tradisie van klassieke mimiek. Hy is terug in Suid-Afrika met dié produksie waarmee hy sonder woorde, met slegs beweging en…

Find out more »
R110

HILANDI DU TOIT EN JUNE VAN MERCH – GEDIG MY SNAAR

April 15 @ 17:00 pm - 18:10 pm
Laerskool Wesbank-saal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
gedig-my-snaar_slider-1

Kontemporêre Musiek Met June van Merch en Hilandi du Toit Teks en musiek: Hilandi du Toit Vervaardiger: HiMusic In hierdie produksie vertolk Van Merch van die bekendste gedigte tot oorspronklike digkuns uit Du Toit se pen in haar unieke styl. Du Toit vul die woordkuns aan met gevoelvolle kitaarimprovisasie en sing van haar oorspronklike gedigte wat liedjies geword het. Sy maak gebruik van drie verskillende kitare: ’n akoestiese staalsnaar, ’n nylonsnaar en ’n akoestiese baritonkitaar om elke gedig se afsonderlike…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?