Loading Events

← Back to Events

Griesselsaal

Upcoming Events

April 2017
R110

DIE ONTELBARE 48

April 8 @ 12:00 pm - 13:05 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ontelbare-48

Komedie Met Wessel Pretorius Regie, teks en vervaardiger: Wessel Pretorius Ontwerp: Nico Scheepers Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die kerk se maandelikse fliekaand. 48 dorpenaars kom byeen, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ’n moordenaar met ’n sluwe plan. ’n Mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, uiteindelik…

Find out more »

KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK

April 8 @ 15:00 pm - 16:05 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
klara-maas-se-hart-is-gebreek

DEBUUT Komedie Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte-kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na die KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-“vogtige” helde vorm. Die…

Find out more »
R110

DOP

April 8 @ 18:30 pm - 19:20 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
dop

Komedie-drama Ondersteun deur NATi Met André Odendaal en Wilhelm van der Walt Vervaardiger: Kosie Smit Regie: Sylvaine Strike Teks: Retief Scholtz Dop is ’n komedie-drama met die bekroonde akteurs André Odendaal en Wilhelm van der Walt. Frank Venter (Odendaal) is die man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank ’n storie. Niemand luister na sy storie nie. Dit is dan tog nie so indrukwekkend nie, of…

Find out more »

KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK

April 9 @ 9:00 am - 10:05 am

April 9 @ 12:00 pm - 13:20 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
dop

Komedie-drama Ondersteun deur NATi Met André Odendaal en Wilhelm van der Walt Vervaardiger: Kosie Smit Regie: Sylvaine Strike Teks: Retief Scholtz Dop is ’n komedie-drama met die bekroonde akteurs André Odendaal en Wilhelm van der Walt. Frank Venter (Odendaal) is die man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank ’n storie. Niemand luister na sy storie nie. Dit is dan tog nie so indrukwekkend nie, of…

Find out more »
R110

Giel Swiegers en ander Karoo-Duiwels

April 9 @ 15:30 pm - 16:30 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
giel-swiegers-en-ander-karoo-duiwels

DEBUUT Vertelling Met Eric Nobbs Vervaardiger: Eric Nobbs Giel Swiegers en ander Karoo-duiwels is ’n samestelling van Karoo-verhale soos vervat in die boek In die mond van die wolf, geskryf deur die bekroonde Paul C. Venter. Venter gebruik Giel Swiegers, aartsbedrieër en tweegatjakkals van die Paal soos gesien op kykNET in Vlug na Egipte en Terug na Egipte, as die verteller. Die unieke stories, eie aan die Karoo, wemel van interessante karakters, (sommige reeds bekend soos Dot, Tony Fivaz en…

Find out more »
R110

DIE ONTELBARE 48

April 9 @ 18:30 pm - 19:35 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ontelbare-48

Komedie Met Wessel Pretorius Regie, teks en vervaardiger: Wessel Pretorius Ontwerp: Nico Scheepers Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die kerk se maandelikse fliekaand. 48 dorpenaars kom byeen, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ’n moordenaar met ’n sluwe plan. ’n Mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, uiteindelik…

Find out more »

KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK

April 10 @ 12:00 pm - 13:05 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
klara-maas-se-hart-is-gebreek

DEBUUT Komedie Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte-kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na die KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-“vogtige” helde vorm. Die…

Find out more »
R110

DOP

April 10 @ 15:00 pm - 16:20 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
dop

Komedie-drama Ondersteun deur NATi Met André Odendaal en Wilhelm van der Walt Vervaardiger: Kosie Smit Regie: Sylvaine Strike Teks: Retief Scholtz Dop is ’n komedie-drama met die bekroonde akteurs André Odendaal en Wilhelm van der Walt. Frank Venter (Odendaal) is die man op straat. Een van duisende daarbuite wat min mense ooit sal ken en wat nog minder sal onthou. Soos elke mens het Frank ’n storie. Niemand luister na sy storie nie. Dit is dan tog nie so indrukwekkend nie, of…

Find out more »
R110

DOP

April 11 @ 9:00 am - 10:20 am

April 11 @ 12:30 pm - 13:35 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ontelbare-48

Komedie Met Wessel Pretorius Regie, teks en vervaardiger: Wessel Pretorius Ontwerp: Nico Scheepers Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die kerk se maandelikse fliekaand. 48 dorpenaars kom byeen, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ’n moordenaar met ’n sluwe plan. ’n Mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, uiteindelik…

Find out more »

KLARA MAAS SE HART IS GEBREEK

April 11 @ 15:30 pm - 16:35 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
klara-maas-se-hart-is-gebreek

DEBUUT Komedie Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte-kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na die KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-“vogtige” helde vorm. Die…

Find out more »
R110

DIE ONTELBARE 48

April 12 @ 12:30 pm - 13:35 pm

April 12 @ 15:30 pm - 16:35 pm

April 12 @ 18:30 pm - 19:30 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
giel-swiegers-en-ander-karoo-duiwels

DEBUUT Vertelling Met Eric Nobbs Vervaardiger: Eric Nobbs Giel Swiegers en ander Karoo-duiwels is ’n samestelling van Karoo-verhale soos vervat in die boek In die mond van die wolf, geskryf deur die bekroonde Paul C. Venter. Venter gebruik Giel Swiegers, aartsbedrieër en tweegatjakkals van die Paal soos gesien op kykNET in Vlug na Egipte en Terug na Egipte, as die verteller. Die unieke stories, eie aan die Karoo, wemel van interessante karakters, (sommige reeds bekend soos Dot, Tony Fivaz en…

Find out more »
R110

Giel Swiegers en ander Karoo-Duiwels

April 13 @ 9:00 am - 10:00 am

April 13 @ 12:00 pm - 13:05 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
klara-maas-se-hart-is-gebreek

DEBUUT Komedie Met Wessel Pretorius en David Viviers Ontwerp: Wessel Pretorius Vervaardiger: Wessel Pretorius Twee reisende spelers, ’n verteller en handlanger (afgewater uit die Commedia dell’arte-kader), skets drie verhale: die biografie van ’n traan, ’n liefdesdriehoek tussen matador, mantel en bul en ’n legendariese nag van passie. Wessel Pretorius en David Viviers keer terug na die KKNK met Klara Maas se hart is gebreek, plus twee nuwe verhale wat saam ’n trilogie oor lewensiklusse van drie hard-“vogtige” helde vorm. Die…

Find out more »
R110

DIE ONTELBARE 48

April 13 @ 15:00 pm - 16:05 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ontelbare-48

Komedie Met Wessel Pretorius Regie, teks en vervaardiger: Wessel Pretorius Ontwerp: Nico Scheepers Dis Woensdagaand op ’n klein plattelandse dorpie in die Laeveld. Die skoolsaal word ingerig vir die kerk se maandelikse fliekaand. 48 dorpenaars kom byeen, elkeen met sy eie storie, om vanaand The Sound of Music te kyk. Tussen hulle sit ’n moordenaar met ’n sluwe plan. ’n Mikrokosmiese blik op die alledaagse menslikheid wat ons almal, maak nie saak hoe anders ons dink of leef nie, uiteindelik…

Find out more »
R110

Giel Swiegers en ander Karoo-Duiwels

April 14 @ 15:00 pm - 16:00 pm
Griesselsaal, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
giel-swiegers-en-ander-karoo-duiwels

DEBUUT Vertelling Met Eric Nobbs Vervaardiger: Eric Nobbs Giel Swiegers en ander Karoo-duiwels is ’n samestelling van Karoo-verhale soos vervat in die boek In die mond van die wolf, geskryf deur die bekroonde Paul C. Venter. Venter gebruik Giel Swiegers, aartsbedrieër en tweegatjakkals van die Paal soos gesien op kykNET in Vlug na Egipte en Terug na Egipte, as die verteller. Die unieke stories, eie aan die Karoo, wemel van interessante karakters, (sommige reeds bekend soos Dot, Tony Fivaz en…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?