Loading Events

← Back to Events

Gimsaal

Upcoming Events

April 2017
R60

AMPER FAMOUS

April 8 @ 12:30 pm - 13:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
amper-famous

DEBUUT Musiekteater ’n Kunste Onbeperk-produksie. Ondersteun deur NATi. Met o.a. V.I.T.O. Regie en vervaardiger: David Kramer Teks: Vito Heyn Musiek: Vito Heyn en David Kramer Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap. Hy word deur sy vriende gespot. Hulle weier om hom ernstig op te neem omdat hy nie lyk of klink soos die Amerikaanse hip-hoppers op YouTube nie. V.I.T.O. bly by sy oupa, wat…

Find out more »
R125

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

April 8 @ 16:00 pm - 17:20 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-monsieur-ibrahim

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die Suidoosterfees. Moontlik gemaak deur NATi. Ondersteun deur die Franse Instituut in Suid-Afrika (IFAS). Met Dawid Minnaar Regie en ontwerp: Philip Rademeyer Produksie- en verhoogbestuurder: Ameera Conrad Teks: Éric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naomi Morgan Oorspronklike titel: Monsieur Ibrahim et les Fleurs du Coran Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar ’n gekwelde Joodse seun Moses (of Momo), ’n onwaarskynlike vriend…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 8 @ 19:30 pm - 21:00 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het ’n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 9 @ 12:30 pm - 14:00 pm

April 9 @ 16:00 pm - 17:00 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
amper-famous

DEBUUT Musiekteater ’n Kunste Onbeperk-produksie. Ondersteun deur NATi. Met o.a. V.I.T.O. Regie en vervaardiger: David Kramer Teks: Vito Heyn Musiek: Vito Heyn en David Kramer Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap. Hy word deur sy vriende gespot. Hulle weier om hom ernstig op te neem omdat hy nie lyk of klink soos die Amerikaanse hip-hoppers op YouTube nie. V.I.T.O. bly by sy oupa, wat…

Find out more »
R125

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

April 9 @ 19:30 pm - 20:50 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-monsieur-ibrahim

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die Suidoosterfees. Moontlik gemaak deur NATi. Ondersteun deur die Franse Instituut in Suid-Afrika (IFAS). Met Dawid Minnaar Regie en ontwerp: Philip Rademeyer Produksie- en verhoogbestuurder: Ameera Conrad Teks: Éric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naomi Morgan Oorspronklike titel: Monsieur Ibrahim et les Fleurs du Coran Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar ’n gekwelde Joodse seun Moses (of Momo), ’n onwaarskynlike vriend…

Find out more »
R125

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

April 10 @ 9:00 am - 10:20 am
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-monsieur-ibrahim

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die Suidoosterfees. Ondersteun deur die Franse Instituut in Suid-Afrika (IFAS). Met Dawid Minnaar Regie en ontwerp: Philip Rademeyer Produksie- en verhoogbestuurder: Ameera Conrad Teks: Éric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naomi Morgan Oorspronklike titel: Monsieur Ibrahim et les Fleurs du Coran Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar ’n gekwelde Joodse seun Moses (of Momo), ’n onwaarskynlike vriend in ’n eensame Moslem-winkeleienaar,…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 10 @ 16:00 pm - 17:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het ’n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare…

Find out more »
R60

AMPER FAMOUS

April 10 @ 19:30 pm - 20:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
amper-famous

DEBUUT Musiekteater ’n Kunste Onbeperk-produksie. Ondersteun deur NATi. Met o.a. V.I.T.O. Regie en vervaardiger: David Kramer Teks: Vito Heyn Musiek: Vito Heyn en David Kramer Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap. Hy word deur sy vriende gespot. Hulle weier om hom ernstig op te neem omdat hy nie lyk of klink soos die Amerikaanse hip-hoppers op YouTube nie. V.I.T.O. bly by sy oupa, wat…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 11 @ 9:00 am - 10:30 am

April 11 @ 12:30 pm - 13:30 pm

April 11 @ 16:00 pm - 17:20 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-monsieur-ibrahim

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die Suidoosterfees. Moontlik gemaak deur NATi. Ondersteun deur die Franse Instituut in Suid-Afrika (IFAS). Met Dawid Minnaar Regie en ontwerp: Philip Rademeyer Produksie- en verhoogbestuurder: Ameera Conrad Teks: Éric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naomi Morgan Oorspronklike titel: Monsieur Ibrahim et les Fleurs du Coran Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar ’n gekwelde Joodse seun Moses (of Momo), ’n onwaarskynlike vriend…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 12 @ 9:00 am - 10:30 am
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het ’n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare…

Find out more »
R125

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

April 12 @ 12:30 pm - 13:50 pm

R100

DIE VLAMMENDE FEZ

April 12 @ 19:30 pm - 20:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
die-vlammende-fes

Kabaret ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Chris van Niekerk, Loukmaan Adams, Carlo Daniels, Gary Naidoo, Bianca Flanders en Liebschen Saal en ’n tradisionele Kaapse Maleier-sanggroep Regie: Basil Appollis Teks en ontwerp: Lindi-Heila Smit Musiekontwerp: Gertjie Besselsen Koorleiding: Kurt Haupt Komposisie en orkesleier: Gertjie Besselsen Vervaardiger: Suidoosterfees Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis. Bekende stories en gedigte in die produksie is onder andere Karnaval, Vreemde liefde…

Find out more »
R125

MONSIEUR IBRAHIM EN DIE BLOMME VAN DIE KORAN

April 13 @ 9:00 am - 10:20 am

April 13 @ 12:30 pm - 13:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
amper-famous

DEBUUT Musiekteater ’n Kunste Onbeperk-produksie. Ondersteun deur NATi. Met o.a. V.I.T.O. Regie en vervaardiger: David Kramer Teks: Vito Heyn Musiek: Vito Heyn en David Kramer Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap. Hy word deur sy vriende gespot. Hulle weier om hom ernstig op te neem omdat hy nie lyk of klink soos die Amerikaanse hip-hoppers op YouTube nie. V.I.T.O. bly by sy oupa, wat…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 13 @ 16:00 pm - 17:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het ’n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare…

Find out more »
R100

DIE VLAMMENDE FEZ

April 13 @ 20:00 pm - 21:00 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
die-vlammende-fes

Kabaret ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Chris van Niekerk, Loukmaan Adams, Carlo Daniels, Gary Naidoo, Bianca Flanders en Liebschen Saal en ’n tradisionele Kaapse Maleier-sanggroep Regie: Basil Appollis Teks en ontwerp: Lindi-Heila Smit Musiekontwerp: Gertjie Besselsen Koorleiding: Kurt Haupt Komposisie en orkesleier: Gertjie Besselsen Vervaardiger: Suidoosterfees Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis. Bekende stories en gedigte in die produksie is onder andere Karnaval, Vreemde liefde…

Find out more »
R100

DIE VLAMMENDE FEZ

April 14 @ 9:00 am - 10:00 am

April 14 @ 12:30 pm - 13:50 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-monsieur-ibrahim

DEBUUT Drama ’n Ko-produksie van Kunste Onbeperk en die Suidoosterfees. Moontlik gemaak deur NATi. Ondersteun deur die Franse Instituut in Suid-Afrika (IFAS). Met Dawid Minnaar Regie en ontwerp: Philip Rademeyer Produksie- en verhoogbestuurder: Ameera Conrad Teks: Éric-Emmanuel Schmitt Vertaling: Naomi Morgan Oorspronklike titel: Monsieur Ibrahim et les Fleurs du Coran Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran speel af in ’n Joodse kwartier in Parys in die 1960’s, waar ’n gekwelde Joodse seun Moses (of Momo), ’n onwaarskynlike vriend…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 14 @ 16:00 pm - 17:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het ’n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare…

Find out more »
R60

AMPER FAMOUS

April 14 @ 19:30 pm - 20:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
amper-famous

DEBUUT Musiekteater ’n Kunste Onbeperk-produksie. Ondersteun deur NATi. Met o.a. V.I.T.O. Regie en vervaardiger: David Kramer Teks: Vito Heyn Musiek: Vito Heyn en David Kramer Amper famous vertel die storie van ’n jong man van Okiep wat besluit om in sy moedertaal, Namakwa-Afrikaans, te skryf en rap. Hy word deur sy vriende gespot. Hulle weier om hom ernstig op te neem omdat hy nie lyk of klink soos die Amerikaanse hip-hoppers op YouTube nie. V.I.T.O. bly by sy oupa, wat…

Find out more »
R60

AMPER FAMOUS

April 15 @ 9:00 am - 10:00 am

April 15 @ 12:30 pm - 13:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
die-vlammende-fes

Kabaret ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Chris van Niekerk, Loukmaan Adams, Carlo Daniels, Gary Naidoo, Bianca Flanders en Liebschen Saal en ’n tradisionele Kaapse Maleier-sanggroep Regie: Basil Appollis Teks en ontwerp: Lindi-Heila Smit Musiekontwerp: Gertjie Besselsen Koorleiding: Kurt Haupt Komposisie en orkesleier: Gertjie Besselsen Vervaardiger: Suidoosterfees Hierdie musiekspel bevat nuutgeskrewe sowel as 300-jaaroue melodieë, vervleg met verse oor die wêreld van die Kaapse Maleiers geskryf deur I.D. du Plessis. Bekende stories en gedigte in die produksie is onder andere Karnaval, Vreemde liefde…

Find out more »
R125

PIEKNIEK BY MPANDE NEE DINGAAN

April 15 @ 16:00 pm - 17:30 pm
Gimsaal, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
Piekniek-by-Mpande-nee-Dingaan_672x336

Musiekteater ’n NATi / Feesteforum-produksie Met Nicole Holm, Ilana Cilliers, Ludwig Binge, Marlo Minnaar, Karli Heine en Schalk Joubert Regie: Wolf Britz Teksverwerking: Louis Roux Vervaardiger: US Woordfees     In 1988 stik die Afrikaanse establishment in hul koffie oor die omstrede kabaret Piekniek by Dingaan, ’n seminale protesstuk wat die Afrikaanse kunstelandskap ingrypend verander. Heilige koeie is geslag, bloed het gevloei. Die kleinkinders van Verwoerd het ’n vet middelvinger gewys vir die safaripak-en-grys-skoen-brigade en die tannies met die gedoende hare…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?