Loading Events

← Back to Events

Feeskafee

Upcoming Events

April 2017

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 8 @ 8:30 am - 9:30 am
waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April) Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde. Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee Daagliks 08:30

Find out more »

VOORSATE SE NALATENSKAP

April 8 @ 8:30 am - 9:30 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Ivor-Price

Met Willemien Brümmer en Dan Plaatje Aangebied deur Ivor Price Brümmer (nasaat van C.J. Langenhoven) en Plaatje (nasaat van Sol Plaatje) praat prontuit oor hul invloede, erfenis en drome vir Suid-Afrika. Hul voorsate se nalatenskap ontlok dikwels gemengde gevoelens. Is dit ’n juk wat hulle eerder sou wou afskud, of is hulle trots op die bloed wat in hulle are vloei? Afrikaans en Engels | Gesin Gratis | 60 min. | Feeskafee 8 April 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 9 @ 8:30 am - 9:30 am
waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April) Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde. Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee Daagliks 08:30

Find out more »

ARE WE WINNING THE FIGHT AGAINST CORRUPTION IN SOUTH AFRICA?

April 9 @ 8:30 am - 9:30 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Waldimar-Pelser

Presented by Waldimar Pelser Are we failing – or does the daily fight against corruption by ordinary South Africans give him hope for the future? The leader of the Democratic Alliance and South Africa’s opposition answers questions regarding the state of South Africa’s democratic institutions and his view on the future. Afrikaans and English | Family Free | 60 min | Feeskafee 9 April 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 10 @ 8:30 am - 9:30 am
waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April) Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde. Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee Daagliks 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 11 @ 8:30 am - 9:30 am

#FEESMUSTFALL EN DIE TOEKOMS VAN SUID-AFRIKA SE UNIVERSITEITE

April 11 @ 8:30 am - 9:30 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Waldimar-Pelser

Met Alida Kok en Piet le Roux Aangebied deur Waldimar Pelser Het die #FeesMustFall-opstande ons universiteite wakker geskud – of waaksaal toe gestuur? Ons paneel bekyk die impak van die verpolitisering van die akademie. Afrikaans en Engels | Gesin Gratis | 60 min. | Feeskafee 11 April 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 12 @ 8:30 am - 9:30 am
waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April) Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde. Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee Daagliks 08:30

Find out more »

TRUMP EN NASIONALISME

April 12 @ 8:30 am - 9:30 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Waldimar-Pelser

Met dr. Leon Schreiber en Lindie Koorts Aangebied deur Waldimar Pelser Die heersende establishment word oral uitgedaag. Is dit wat ons in Amerika, Europa en selfs Suid-Afrika sien ’n nuwe nasionalisme, en wat kan die gevolge van hierdie revolusies in die kleine wees? Afrikaans en Engels | Gesin Gratis | 60 min. | Feeskafee 12 April 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 13 @ 8:30 am - 9:30 am
waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April) Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde. Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee Daagliks 08:30

Find out more »

IS DIT TYD VIR ’N NUWE VOLKSLIED?

April 13 @ 8:30 am - 9:30 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Ivor-Price

Met Deon Maas, Dennis Cruywagen en Max du Preez Aangebied deur Ivor Price Te midde van politieke hoogdrama is daar opnuut oproepe vir ’n nuwe volkslied wat Suid-Afrikaners kan verenig. Baie reken Nkosi Sikelel’ iAfrika was ’n oorhaastige kompromie wat nie regtig die land verenig nie, en eis boonop dat daar weggedoen moet word met Die Stem, wat op Oudtshoorn geskryf is. Afrikaans en Engels | Gesin Gratis | 60 min. | Feeskafee 13 April 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 14 @ 8:30 am - 9:30 am
waldimar

Aangebied deur: Waldimar Pelser (9 tot 12 April) en Ivor Price (8 April, 13 tot 15 April) Waldimar Pelser, redakteur van Rapport, en die joernalis Ivor Price lei ’n gespreksreeks waar brandpunte bespreek word. Sosiale, politieke en hartskwessies word hier uitgepak deur panele van kenners, maar ons wil jou opinie hoor, so kom praat saam. Kwessies wat bespreek word, sluit in Suid-Afrikaanse politiek, Afrikaans, kerke en klasgelde. Afrikaans en Engels Gesin | Gratis | 60 min. | Feeskafee Daagliks 08:30

Find out more »

DIE BURGER PRAAT SAAM

April 15 @ 8:30 am - 9:30 am

WANNEER ’N GELIEFDE STERF

April 15 @ 8:30 am - 9:30 am
KKNK-2017-Beleef-Dit-web-sliders-672x336-Ivor-Price

Met Yolande Korkie, Jawaahier Petersen Aangebied deur Ivor Price Hoe kyk ’n mens weer die wêreld in die oë ná die dood van ’n geliefde? Hoe gemaak as al die mooi herinneringe jou stadig maar seker onderkry? En hoe beïnvloed die herinneringe jou visie vir die toekoms? Afrikaans en Engels | Gesin Gratis | 60 min. | Feeskafee 15 April 08:30

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?