Loading Events

← Back to Events

Die Winpomp Restaurant Teater

Upcoming Events

April 2017
R120

JAK DE PRIESTER – 15 JAAR MET KLAVIER EN KITAAR

April 7 @ 21:00 pm - 22:30 pm
jak-de-priester

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder van die gewilde TV-reeks Reis na gister. Hierdie produksie is ’n viering van sy loopbaan tot dusver met ’n splinternuwe…

Find out more »
R100

GRETHE VAN DER MERWE – ALLEGORIE

April 8 @ 10:00 am - 11:00 am
grethe-van-der-merwe

DEBUUT Kontemporêre musiek Grethe van der Merwe bedoel wat sy sê en sê wat sy bedoel in haar splinternuwe produksie, Grethe van der Merwe - Allegorie. Bekende treffers soos Ver van Hier en Hierdie Plek word ingesluit, asook nuwe liedjies uit haar pen. "By die allegorie ontstaan die vraag na die dieper betekenis skaars; die betekenis bied homself onmiddellik saam met die oppervlakte – betekenis aan." - N.P. van Wyk Louw. Afrikaans | Gesin | R100 | 60 min. | Die…

Find out more »
R120

JAK DE PRIESTER – 15 JAAR MET KLAVIER EN KITAAR

April 8 @ 14:00 pm - 15:30 pm
jak-de-priester

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder van die gewilde TV-reeks Reis na gister. Hierdie produksie is ’n viering van sy loopbaan tot dusver met ’n splinternuwe…

Find out more »

ADAM TAS – PATATAS EN PYPTABAK

April 8 @ 21:00 pm - 22:10 pm
adam-tas

Kontemporêre Musiek Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees. Afrikaans | Gesin | R130 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 8 April 21:00 | 9 April 14:00 | 10 April 10:00…

Find out more »
R120

DANIE NIEHAUS EN PIETMAN GELDENHUYS – DIE DING VAN ’N LIEDJIE

April 9 @ 10:00 am - 11:10 am
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-atkv-die-ding-van-n-liedjie

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Vervaardiger: Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul vermoë om te komponeer én hul diverse talent met stemme en verskillende style en genres musiek. Afrikaans en Engels | Gesin | R120 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 9 April 10:00 | 10 April…

Find out more »

ADAM TAS – PATATAS EN PYPTABAK

April 9 @ 14:00 pm - April 10 @ 15:10 pm
adam-tas

Kontemporêre Musiek Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees. Afrikaans | Gesin | R130 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 8 April 21:00 | 9 April 14:00 | 10 April 10:00…

Find out more »
R120

JAK DE PRIESTER – 15 JAAR MET KLAVIER EN KITAAR

April 9 @ 21:00 pm - 22:30 pm
jak-de-priester

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder van die gewilde TV-reeks Reis na gister. Hierdie produksie is ’n viering van sy loopbaan tot dusver met ’n splinternuwe…

Find out more »

ADAM TAS – PATATAS EN PYPTABAK

April 10 @ 10:00 am - April 11 @ 11:10 am
adam-tas

Kontemporêre Musiek Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees. Afrikaans | Gesin | R130 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 8 April 21:00 | 9 April 14:00 | 10 April 10:00…

Find out more »
R120

JAK DE PRIESTER – 15 JAAR MET KLAVIER EN KITAAR

April 10 @ 14:00 pm - 15:30 pm
jak-de-priester

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Jak de Priester, Heinrich Pelser en Altus Muller Musiek en vervaardiger: Jak de Priester In 2017 is dit 15 jaar nadat Jak de Priester sy debuut met Sally Williams Nougat gemaak het. Sedertdien het hy agt albums, ’n DVD, ’n kinderalbum en twee boeke uitgereik, verskeie temamusiek vir televisie geskryf en gesing en is die aanbieder van die gewilde TV-reeks Reis na gister. Hierdie produksie is ’n viering van sy loopbaan tot dusver met ’n splinternuwe…

Find out more »
R120

DANIE NIEHAUS EN PIETMAN GELDENHUYS – DIE DING VAN ’N LIEDJIE

April 10 @ 21:00 pm - 22:10 pm
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-atkv-die-ding-van-n-liedjie

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Vervaardiger: Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul vermoë om te komponeer én hul diverse talent met stemme en verskillende style en genres musiek. Afrikaans en Engels | Gesin | R120 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 9 April 10:00 | 10 April…

Find out more »
R130

AMANDA STRYDOM – SO ONNER DEUR DIE MAAN

April 11 @ 10:00 am - 11:10 am
amanda-strydom

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) Musiekverwerkings: Coenraad Rall Regie, teks en vervaardiger: Amanda Strydom Strydom, wenner van 2016 se Fiësta vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie en 2016 se ATKV-Prestigeprys vir haar bydrae tot Afrikaans, weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie. Sy sing minder bekende liedjies van haar albums, stof ’n paar FAK-liedjies af en voeg Piaf by vir ’n skeut nostalgie. Afrikaans, Frans en Engels…

Find out more »
R120

DANIE NIEHAUS EN PIETMAN GELDENHUYS – DIE DING VAN ’N LIEDJIE

April 11 @ 14:00 pm - 15:10 pm
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-atkv-die-ding-van-n-liedjie

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Vervaardiger: Pietman Geldenhuys en Danie Niehaus Die ding van ’n liedjie herbesoek die manier waarop folk, country en popmusiek van verskillende eras ons as Suid-Afrikaners se skryfstyl en denkwyses beïnvloed het. Dié musikante wys hul vermoë om te komponeer én hul diverse talent met stemme en verskillende style en genres musiek. Afrikaans en Engels | Gesin | R120 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 9 April 10:00 | 10 April 21:00…

Find out more »

ADAM TAS – PATATAS EN PYPTABAK

April 11 @ 21:00 pm - April 12 @ 22:10 pm
adam-tas

Kontemporêre Musiek Met Adam Tas en Lourens Delport Musiek: Johan Dekker Vervaardiger: Adam Tas Adam Tas se nuwe album, wat in Oktober 2016 die lig gesien het, is oudergewoonte hartroerend en gevul met nostalgie. Met musiek van dié nuwe album en van die ou gunstelingtreffers saamgeweef, beloof hierdie om ’n heerlike ervaring vir sy aanhangers te wees. Afrikaans | Gesin | R130 | 70 min. | Die Windpomp Restaurant Teater 8 April 21:00 | 9 April 14:00 | 10 April 10:00…

Find out more »
R120

STEFFIE EN LES JAVAN

April 12 @ 10:00 am - 11:10 am
steffie-le-roux

DEBUUT Kontemporêre Musiek Steffie en Les Javan is ’n unieke kombinasie op die verhoog. Met besonderse liedjies, self deur die twee geskryf, is dié produksie vol skakerings, stories en mooi melodieë. Daar is ’n onopgesmuktheid en ’n broosheid hier teenwoordig, waar die eenvoud en eerlikheid van die kunstenaars die trefkrag is. Bekende treffers asook musiek van Javan se nuutste album, SprokiesKontrei, en Steffie se debuutalbum, Vertel my, word saamgeweef op die verhoog. Afrikaans | Gesin | R120 | 70 min. |…

Find out more »
R120

MATHYS ROETS – 21 JAAR IN DIE MUSIEKBEDRYF

April 12 @ 14:00 pm - 15:00 pm
mathys-roets

Kontemporêre Musiek Met Mathys Roets Produksiehuis: MVA Produksies 21 jaar gelede het Mathys vir die eerste keer by ’n kunstefees opgetree – Nokturne (liedjies van Koos du Plessis) is by die KKNK aangebied. Vanjaar se vertoning is ’n nostalgiese terugblik op sy sangloopbaan. Kom luister na sy stories oor die sangers en liriekskrywers saam met wie hy die pad geloop het. Verlustig jou in sy sielvolle vertolking van die mooiste ballades, soos die musiek van o.a. Koos du Plessis, Leonard…

Find out more »
R130

AMANDA STRYDOM – SO ONNER DEUR DIE MAAN

April 12 @ 21:00 pm - 22:10 pm
amanda-strydom

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) Musiekverwerkings: Coenraad Rall Regie, teks en vervaardiger: Amanda Strydom Strydom, wenner van 2016 se Fiësta vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie en 2016 se ATKV-Prestigeprys vir haar bydrae tot Afrikaans, weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie. Sy sing minder bekende liedjies van haar albums, stof ’n paar FAK-liedjies af en voeg Piaf by vir ’n skeut nostalgie. Afrikaans, Frans en Engels…

Find out more »
R120

MATHYS ROETS – 21 JAAR IN DIE MUSIEKBEDRYF

April 13 @ 9:00 am - 10:00 am
mathys-roets

Kontemporêre Musiek Met Mathys Roets Produksiehuis: MVA Produksies 21 jaar gelede het Mathys vir die eerste keer by ’n kunstefees opgetree – Nokturne (liedjies van Koos du Plessis) is by die KKNK aangebied. Vanjaar se vertoning is ’n nostalgiese terugblik op sy sangloopbaan. Kom luister na sy stories oor die sangers en liriekskrywers saam met wie hy die pad geloop het. Verlustig jou in sy sielvolle vertolking van die mooiste ballades, soos die musiek van o.a. Koos du Plessis, Leonard…

Find out more »
R120

WE DIDN’T COME TO HELL FOR THE CROISSANTS

April 13 @ 11:00 am - 12:10 pm
we-didnt-come-to-hell

Komedie-kabaret Met Jemma Kahn en De Klerk Oelofse Regie: Lindiwe Matshikiza Teks: Jemma Kahn, Tertius Kapp, Rosa Lyster, Lebogang Mogashoa, Justin Oswald en Nicholas Spagnoletti Vertaling: Tertius Kapp Vervaardiger: PopArt Productions, in samewerking met Jemma Kahn Jemma Kahn en haar minagtende sidekick keer terug in die opvolg van die internasionale kultustreffer The Epicene Butcher and Other Stories for Consenting Adults (by die 2014-KKNK benoem as beste komedie). Sewe hoofsondes. Sewe Suid-Afrikaanse skrywers. Sewe stories wat die sondelose verlei en die…

Find out more »
R130

AMANDA STRYDOM – SO ONNER DEUR DIE MAAN

April 13 @ 14:00 pm - 15:10 pm
amanda-strydom

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) Musiekverwerkings: Coenraad Rall Regie, teks en vervaardiger: Amanda Strydom Strydom, wenner van 2016 se Fiësta vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie en 2016 se ATKV-Prestigeprys vir haar bydrae tot Afrikaans, weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie. Sy sing minder bekende liedjies van haar albums, stof ’n paar FAK-liedjies af en voeg Piaf by vir ’n skeut nostalgie. Afrikaans, Frans en Engels…

Find out more »
R120

STEFFIE EN LES JAVAN

April 13 @ 21:00 pm - 22:10 pm
steffie-le-roux

DEBUUT Kontemporêre Musiek Steffie en Les Javan is ’n unieke kombinasie op die verhoog. Met besonderse liedjies, self deur die twee geskryf, is dié produksie vol skakerings, stories en mooi melodieë. Daar is ’n onopgesmuktheid en ’n broosheid hier teenwoordig, waar die eenvoud en eerlikheid van die kunstenaars die trefkrag is. Bekende treffers asook musiek van Javan se nuutste album, SprokiesKontrei, en Steffie se debuutalbum, Vertel my, word saamgeweef op die verhoog. Afrikaans | Gesin | R120 | 70 min. |…

Find out more »
R120

STEFFIE EN LES JAVAN

April 14 @ 10:00 am - 11:10 am

April 14 @ 11:00 am - 12:10 pm
we-didnt-come-to-hell

Komedie-kabaret Met Jemma Kahn en De Klerk Oelofse Regie: Lindiwe Matshikiza Teks: Jemma Kahn, Tertius Kapp, Rosa Lyster, Lebogang Mogashoa, Justin Oswald en Nicholas Spagnoletti Vertaling: Tertius Kapp Vervaardiger: PopArt Productions, in samewerking met Jemma Kahn Jemma Kahn en haar minagtende sidekick keer terug in die opvolg van die internasionale kultustreffer The Epicene Butcher and Other Stories for Consenting Adults (by die 2014-KKNK benoem as beste komedie). Sewe hoofsondes. Sewe Suid-Afrikaanse skrywers. Sewe stories wat die sondelose verlei en die…

Find out more »
R130

AMANDA STRYDOM – SO ONNER DEUR DIE MAAN

April 14 @ 14:00 pm - 15:10 pm
amanda-strydom

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Amanda Strydom en Coenraad Rall (klavier) Musiekverwerkings: Coenraad Rall Regie, teks en vervaardiger: Amanda Strydom Strydom, wenner van 2016 se Fiësta vir beste prestasie in ’n musiekgedrewe produksie en 2016 se ATKV-Prestigeprys vir haar bydrae tot Afrikaans, weef in So onner deur die maan haar liedjies saam met stories en poësie. Sy sing minder bekende liedjies van haar albums, stof ’n paar FAK-liedjies af en voeg Piaf by vir ’n skeut nostalgie. Afrikaans, Frans en Engels…

Find out more »
R120

MATHYS ROETS – 21 JAAR IN DIE MUSIEKBEDRYF

April 14 @ 14:00 pm - 15:00 pm
mathys-roets

Kontemporêre Musiek Met Mathys Roets Produksiehuis: MVA Produksies 21 jaar gelede het Mathys vir die eerste keer by ’n kunstefees opgetree – Nokturne (liedjies van Koos du Plessis) is by die KKNK aangebied. Vanjaar se vertoning is ’n nostalgiese terugblik op sy sangloopbaan. Kom luister na sy stories oor die sangers en liriekskrywers saam met wie hy die pad geloop het. Verlustig jou in sy sielvolle vertolking van die mooiste ballades, soos die musiek van o.a. Koos du Plessis, Leonard…

Find out more »
R120

MATHYS ROETS – 21 JAAR IN DIE MUSIEKBEDRYF

April 15 @ 14:00 pm - 15:00 pm
mathys-roets

Kontemporêre Musiek Met Mathys Roets Produksiehuis: MVA Produksies 21 jaar gelede het Mathys vir die eerste keer by ’n kunstefees opgetree – Nokturne (liedjies van Koos du Plessis) is by die KKNK aangebied. Vanjaar se vertoning is ’n nostalgiese terugblik op sy sangloopbaan. Kom luister na sy stories oor die sangers en liriekskrywers saam met wie hy die pad geloop het. Verlustig jou in sy sielvolle vertolking van die mooiste ballades, soos die musiek van o.a. Koos du Plessis, Leonard…

Find out more »
R120

WE DIDN’T COME TO HELL FOR THE CROISSANTS

April 15 @ 17:00 pm - 18:10 pm
we-didnt-come-to-hell

Komedie-kabaret Met Jemma Kahn en De Klerk Oelofse Regie: Lindiwe Matshikiza Teks: Jemma Kahn, Tertius Kapp, Rosa Lyster, Lebogang Mogashoa, Justin Oswald en Nicholas Spagnoletti Vertaling: Tertius Kapp Vervaardiger: PopArt Productions, in samewerking met Jemma Kahn Jemma Kahn en haar minagtende sidekick keer terug in die opvolg van die internasionale kultustreffer The Epicene Butcher and Other Stories for Consenting Adults (by die 2014-KKNK benoem as beste komedie). Sewe hoofsondes. Sewe Suid-Afrikaanse skrywers. Sewe stories wat die sondelose verlei en die…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?