Loading Events

← Back to Events

Die Parlement

Upcoming Events

April 2017
R100

MOND VERBY

April 8 @ 11:00 am - 11:50 am
mondverby

DEBUUT Kabaret Met Elisha Zeeman Regie en ontwerp: Stefan Benadé Teks en vervaardiger: Elisha Zeeman Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is nie alleen nie. Bitter min mense doen waarvoor hulle werklik lief is. Meeste aardbewoners het verval in ’n eentonige ja-en-amen-roetine van huis toe, werk toe, paycheck, broke. Jy werk jouself poegaai net sodat jou baas sy kinders met ’n oorsese vakansie in Monaco kan bederf. Mond verby rebelleer met alle mag en krag teen “the…

Find out more »
R100

PAY BACK THE CURRY

April 8 @ 14:00 pm - 15:10 pm
pay-back-the-curry

Comedy With Daniel Richards Script: Mike van Graan Director: Rob van Vuuren Producer: Siv Ngesi After eight sold-out shows at its National Arts Festival premiere in July 2015, this production has toured the country and comes to the KKNK for its final performances before the creative team works on an entirely new edition. It has played to audience and critical acclaim for nine months, with the Daily Maverick describing it as “provocative, intelligent, emotive and extremely witty” with the performer,…

Find out more »
R100

O MY GOEIE VOLK

April 8 @ 17:00 pm - 18:15 pm
o-my-goeie-volk

DEBUUT Komedie Met Esther von Waltsleben Regie: Marion Holm Teks en vervaardiger: Esther von Waltsleben Verhoogbestuurder: Jan-Hendrik Opperman O my goeie volk is ’n solo-sketskomedie wat tong in die kies die spot dryf met ’n reeks kleurvolle Afrikaanse karakters. Daar is onder andere Ivonnie, die Jeunesse-konsultant van Mpumalanga wat in verkleinwoordjies praat; Michellé, die ma en bestuurder van die 14-jarige popster, Caché; en Marietjie, die giftige rusbankresensent wat haar mond onbeskaamd en onophoudelik op kykNET se Facebook-blad uitspoel. Die gehoor…

Find out more »
R100

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 8 @ 20:00 pm - 21:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou…

Find out more »
R100

PAY BACK THE CURRY

April 9 @ 11:00 am - 12:10 pm
pay-back-the-curry

Comedy With Daniel Richards Script: Mike van Graan Director: Rob van Vuuren Producer: Siv Ngesi After eight sold-out shows at its National Arts Festival premiere in July 2015, this production has toured the country and comes to the KKNK for its final performances before the creative team works on an entirely new edition. It has played to audience and critical acclaim for nine months, with the Daily Maverick describing it as “provocative, intelligent, emotive and extremely witty” with the performer,…

Find out more »
R100

MOND VERBY

April 9 @ 14:00 pm - 14:50 pm
mondverby

DEBUUT Kabaret Met Elisha Zeeman Regie en ontwerp: Stefan Benadé Teks en vervaardiger: Elisha Zeeman Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is nie alleen nie. Bitter min mense doen waarvoor hulle werklik lief is. Meeste aardbewoners het verval in ’n eentonige ja-en-amen-roetine van huis toe, werk toe, paycheck, broke. Jy werk jouself poegaai net sodat jou baas sy kinders met ’n oorsese vakansie in Monaco kan bederf. Mond verby rebelleer met alle mag en krag teen “the…

Find out more »
R100

STROOIJONKER

April 9 @ 17:00 pm - 18:00 pm
Strooijonker-©-Robert-A-Hmablin_672x336

DEBUUT Komedie Met De Klerk Oelofse Regie: Louw Venter en Rob van Vuuren Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind…

Find out more »
R100

O MY GOEIE VOLK

April 9 @ 20:00 pm - 21:15 pm
o-my-goeie-volk

DEBUUT Komedie Met Esther von Waltsleben Regie: Marion Holm Teks en vervaardiger: Esther von Waltsleben Verhoogbestuurder: Jan-Hendrik Opperman O my goeie volk is ’n solo-sketskomedie wat tong in die kies die spot dryf met ’n reeks kleurvolle Afrikaanse karakters. Daar is onder andere Ivonnie, die Jeunesse-konsultant van Mpumalanga wat in verkleinwoordjies praat; Michellé, die ma en bestuurder van die 14-jarige popster, Caché; en Marietjie, die giftige rusbankresensent wat haar mond onbeskaamd en onophoudelik op kykNET se Facebook-blad uitspoel. Die gehoor…

Find out more »
R100

PAY BACK THE CURRY

April 10 @ 11:00 am - 12:10 pm
pay-back-the-curry

Comedy With Daniel Richards Script: Mike van Graan Director: Rob van Vuuren Producer: Siv Ngesi After eight sold-out shows at its National Arts Festival premiere in July 2015, this production has toured the country and comes to the KKNK for its final performances before the creative team works on an entirely new edition. It has played to audience and critical acclaim for nine months, with the Daily Maverick describing it as “provocative, intelligent, emotive and extremely witty” with the performer,…

Find out more »
R100

O MY GOEIE VOLK

April 10 @ 14:00 pm - 15:15 pm
o-my-goeie-volk

DEBUUT Komedie Met Esther von Waltsleben Regie: Marion Holm Teks en vervaardiger: Esther von Waltsleben Verhoogbestuurder: Jan-Hendrik Opperman O my goeie volk is ’n solo-sketskomedie wat tong in die kies die spot dryf met ’n reeks kleurvolle Afrikaanse karakters. Daar is onder andere Ivonnie, die Jeunesse-konsultant van Mpumalanga wat in verkleinwoordjies praat; Michellé, die ma en bestuurder van die 14-jarige popster, Caché; en Marietjie, die giftige rusbankresensent wat haar mond onbeskaamd en onophoudelik op kykNET se Facebook-blad uitspoel. Die gehoor…

Find out more »
R100

MOND VERBY

April 10 @ 17:00 pm - 17:50 pm
mondverby

DEBUUT Kabaret Met Elisha Zeeman Regie en ontwerp: Stefan Benadé Teks en vervaardiger: Elisha Zeeman Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is nie alleen nie. Bitter min mense doen waarvoor hulle werklik lief is. Meeste aardbewoners het verval in ’n eentonige ja-en-amen-roetine van huis toe, werk toe, paycheck, broke. Jy werk jouself poegaai net sodat jou baas sy kinders met ’n oorsese vakansie in Monaco kan bederf. Mond verby rebelleer met alle mag en krag teen “the…

Find out more »
R100

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 10 @ 20:00 pm - 21:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou…

Find out more »
R100

O MY GOEIE VOLK

April 11 @ 11:00 am - 12:15 pm
o-my-goeie-volk

DEBUUT Komedie Met Esther von Waltsleben Regie: Marion Holm Teks en vervaardiger: Esther von Waltsleben Verhoogbestuurder: Jan-Hendrik Opperman O my goeie volk is ’n solo-sketskomedie wat tong in die kies die spot dryf met ’n reeks kleurvolle Afrikaanse karakters. Daar is onder andere Ivonnie, die Jeunesse-konsultant van Mpumalanga wat in verkleinwoordjies praat; Michellé, die ma en bestuurder van die 14-jarige popster, Caché; en Marietjie, die giftige rusbankresensent wat haar mond onbeskaamd en onophoudelik op kykNET se Facebook-blad uitspoel. Die gehoor…

Find out more »
R100

STROOIJONKER

April 11 @ 14:00 pm - 15:00 pm
Strooijonker-©-Robert-A-Hmablin_672x336

DEBUUT Komedie Met De Klerk Oelofse Regie: Louw Venter en Rob van Vuuren Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind…

Find out more »
R100

MOND VERBY

April 11 @ 17:00 pm - 17:50 pm
mondverby

DEBUUT Kabaret Met Elisha Zeeman Regie en ontwerp: Stefan Benadé Teks en vervaardiger: Elisha Zeeman Haat jy jou werk? Moenie jou bekommer nie. Jy is nie alleen nie. Bitter min mense doen waarvoor hulle werklik lief is. Meeste aardbewoners het verval in ’n eentonige ja-en-amen-roetine van huis toe, werk toe, paycheck, broke. Jy werk jouself poegaai net sodat jou baas sy kinders met ’n oorsese vakansie in Monaco kan bederf. Mond verby rebelleer met alle mag en krag teen “the…

Find out more »

WEERKLINK VAN ‘N WANKLANK – ‘N EENMAN MEMOIR

April 11 @ 20:00 pm - 21:30 pm
weerklink-van-n-wanklank

Drama Met Pieter-Dirk Uys Teks, regie en vertaling: Pieter-Dirk Uys Oorspronklike werk: The Echo of a Noise Vervaardiger: Evita se Perron Na meer as 7 000 solo-optredes regoor die wêreld, het Pieter-Dirk Uys geleer dat elke optrede die eerste én laaste is, want elke gehoor vereis en ontvang ’n ander energie, aktualiteit en opwinding. Nou in sy 70ste jaar, kyk Uys nie terug na die suksesse of mislukkings wat hom deurlopend tot die verbetering van sy werk gelei het nie,…

Find out more »

WEERKLINK VAN ‘N WANKLANK – ‘N EENMAN MEMOIR

April 12 @ 11:00 am - 12:30 pm

April 12 @ 14:00 pm - 15:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou…

Find out more »
R100

STROOIJONKER

April 12 @ 17:00 pm - 18:00 pm
Strooijonker-©-Robert-A-Hmablin_672x336

DEBUUT Komedie Met De Klerk Oelofse Regie: Louw Venter en Rob van Vuuren Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind…

Find out more »
R115

VOKSBESIT

April 12 @ 20:00 pm - April 15 @ 21:05 pm
voksbesit_01

Skerpskerts Met Schalk Bezuidenhout Regie: Schalk Bezuidenhout Vervaardiger: Erns Grundling Ná die sukses van verlede jaar se Schalk Bezuidenhout lewendig is dié krulkopkomediant met sy truitjies en skerp tong terug met ’n splinternuwe vertoning. Want of Schalk nou besig is om meisies op Die kliek te vergesel op romantiese uitstappies, die geliefde Danny vertolk in Hotel of vlymskerp waarnemings deel in Jou nuusminuut, een ding is ’n feit: Schalk Bezuidenhout laat mense skaterlag. Kom kyk hoe hy die draak steek…

Find out more »
R100

STROOIJONKER

April 13 @ 14:00 pm - 15:00 pm
Strooijonker-©-Robert-A-Hmablin_672x336

DEBUUT Komedie Met De Klerk Oelofse Regie: Louw Venter en Rob van Vuuren Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind…

Find out more »
R100

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 13 @ 17:00 pm - 18:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou…

Find out more »

WEERKLINK VAN ‘N WANKLANK – ‘N EENMAN MEMOIR

April 14 @ 14:00 pm - 15:30 pm
weerklink-van-n-wanklank

Drama Met Pieter-Dirk Uys Teks, regie en vertaling: Pieter-Dirk Uys Oorspronklike werk: The Echo of a Noise Vervaardiger: Evita se Perron Na meer as 7 000 solo-optredes regoor die wêreld, het Pieter-Dirk Uys geleer dat elke optrede die eerste én laaste is, want elke gehoor vereis en ontvang ’n ander energie, aktualiteit en opwinding. Nou in sy 70ste jaar, kyk Uys nie terug na die suksesse of mislukkings wat hom deurlopend tot die verbetering van sy werk gelei het nie,…

Find out more »
R100

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 14 @ 17:00 pm - 18:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou…

Find out more »
R100

STROOIJONKER

April 15 @ 9:00 am - 10:00 am
Strooijonker-©-Robert-A-Hmablin_672x336

DEBUUT Komedie Met De Klerk Oelofse Regie: Louw Venter en Rob van Vuuren Strooijonker is ’n desperate poging deur Lukas Basson om ’n strooijonkertoespraak by sy beste vriend, Jean Voster, se troue te maak. Maar Lukas is nog al die jare verlief op Jean se bruid, Cheryl Lieberman, ’n ou skoolvriendin. Die kombinasie van hoë emosie en gratis vonkelwyn is net een te veel vir dié stomme man. Hy raak gou die pad byster en voor hy kan keer, bevind…

Find out more »
R100

ANGELS ON HORSEBACK: SKOP, SKIET EN BLONDER

April 15 @ 11:00 am - 12:00 pm
angels-on-horseback

Kabaret Met Alicia McCormick, Jonathan Tait en geselskap Regie en vervaardiger: Fiona du Plooy Musiek: Jonathan Tait Kaapstad se gunsteling-countrykabaret is terug en nog net so rof en onbeskof soos altyd. Country kry ’n heel nuwe baadjie in hierdie waaghalsige, wulpse en heerlike kabaret. Skreeusnaakse oorspronklike liedjies gee country ’n makeover, ’n bloedneus en ’n gatskop. Dit beloof om jou huis aan jou terug te besorg, jou hart heel te maak en moontlik jou tong in sy, uhm – jou…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?