Loading Events

← Back to Events

Crafty Kids

Upcoming Events

April 2017
R100

CRAFTY KIDS

April 8 @ 10:00 am - April 15 @ 15:00 pm
Crafty Kids, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
crafty-kids

Met Elana-Marié Snyman en Amanda le Roux By Crafty Kids raak kinders speel-speel kreatief en maak speelgoed, versierings en geskenke wat na elke klas huis toe geneem kan word. Heerlike aktiwiteite word aangebied om kinders besig te hou. Nuwe tegnieke kan met enige van die sewe projekte aangeleer word. Daar word met ’n wye verskeidenheid kunsmateriale gewerk soos klei, verf, mosaïek, wol en vele meer. Afrikaans en Engels • Geen o/5 |  R100 | 60 min. | Crafty Kids Daagliks…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?