Loading Events

← Back to Events

Cango Caves Estate

Upcoming Events

April 2017
R295

Zipline

April 8 - April 15
Cango Caves Estate, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
zipline

Die Cango Caves Estate se splinternuwe zipline is die perfekte aktiwiteit vir adrenalienverslaafdes. Die zipline bestaan uit twee dele en is in totaal 680 m lank. Begin by die Kango-grotte en eindig by die pragtige Cango Caves Estate. Afrikaans en Engels • Geen o/7 | R295 | 30 min. | Cango Caves Estate Daagliks tussen 09:00 en 16:00 Klik hier om jou kuurtjie te koop

Find out more »
R100

Weird and Wonderful Wine Pairing

April 8 @ 10:00 am - April 14 @ 16:00 pm
Cango Caves Estate, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
weird-and-wonderful-wine-pairing

Aangebied deur: Cango Caves Estate Cango Caves Estate en Painted Wolf Wines span saam om ’n unieke ervaring tydens die KKNK aan te bied. Proe vyf verskillende wyne met vyf heerlike happies. Moenie gewone happies verwag nie, hierdie kombinasies is ’n groot verrassing en weird and wonderful. Painted Wolf Wines is baie betrokke by die bewaring van die Afrika-wildehonde. Kom geniet ’n heerlike glas wyn, unieke happies en ondersteun sodoende ’n hoogs-bedreigde spesie. Afrikaans en Engels • Geen o/18 |…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?