Loading Events

← Back to Events

ATKV-Neelsie Teater

Upcoming Events

April 2017
R70

LOLLOS 9

April 8 @ 9:00 am - 9:45 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
lollos-9_slider

DEBUUT Kinderteater Met Benjiman Jacobs, Elizna Vermeulen, Redione Stephens en Linecia Matthee-Daniels Regie en teks: Minki Burger Verhoogbestuurder: Liezl Hendricks Vervaardiger: Lollos Productions Lollos keer vir ’n die negende agtereenvolgende jaar terug na die KKNK met ’n splinternuwe vertoning wat beloof om nege keer soveel pret te wees. In oudergewoonte is die vertoning propvol energieke liedjies en snaakse grappies en die gehoor kan verwag om saam met ou bekende Lollos-liedjies te dans sowel as om saam opgewonde te raak oor…

Find out more »
R70

TECHNOPOP

April 8 @ 11:00 am - 11:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
technopop

Poppekas Met Lancea Crafford en Daniel Wolmarans Teks: Lancea Crafford Regie en ontwerp: Elana-Marié Snyman Produksiebestuurder: Helena Erasmus Vervaardiger: Kreasie Die nuutste toep, wat ál jóú drome bewaarheid, is bekend gestel. Maar die kuberkrimineel Tegno Tekkie laat almal neus-in-die-toep agter hom aanloop, tot hy skielik verdwyn en daar algehele chaos losbars. Sal Antie Virus kan help? Moenie hierdie opwindende poppekas, vir oud en jonk, misloop nie. Afrikaans, Engels en Xhosa • Gesin | R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater…

Find out more »
R70

TECHNOPOP

April 9 @ 14:00 pm - 14:40 pm

April 10 @ 14:00 pm - 14:40 pm

WIT ROSIE, ROOI ROSIE

April 11 @ 14:00 pm - 14:40 pm
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map

Met Elanza Swart, Marguerite du Bois, Emile Tredoux en Lara Hattingh Teks: Schalk van der Merwe Regie: Petrus du Preez Vervaardiger: Sentrum vir Dramatiese Kunste Beleef die avonture van die twee sussies, Wit Rosie en Rooi Rosie, en ontmoet die vriendelike Bertus Beer en afskuwelike Drako Dwerg. Vind uit wat ons maats se tone laat klap vir lekker danspassies en help ons helde om hul ware liefdes te vind. Hierdie klassieke sprokie word op ’n vars en opwindende wyse aangebied…

Find out more »
R70

WIT ROSIE, ROOI ROSIE

April 12 @ 9:00 am - 9:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
wit-rosie-rooi-rosie

April 12 @ 14:00 pm - 14:40 pm
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
technopop

Poppekas Met Lancea Crafford en Daniel Wolmarans Teks: Lancea Crafford Regie en ontwerp: Elana-Marié Snyman Produksiebestuurder: Helena Erasmus Vervaardiger: Kreasie Die nuutste toep, wat ál jóú drome bewaarheid, is bekend gestel. Maar die kuberkrimineel Tegno Tekkie laat almal neus-in-die-toep agter hom aanloop, tot hy skielik verdwyn en daar algehele chaos losbars. Sal Antie Virus kan help? Moenie hierdie opwindende poppekas, vir oud en jonk, misloop nie. Afrikaans, Engels en Xhosa • Gesin | R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater…

Find out more »
R70

DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN ANDRIES ANDERS

April 13 @ 9:00 am - 9:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ongelooflike-avonture-event

DEBUUT Met Gerrit Fourie, Michelle Kim Hoffman, Charl Henning, Willem Esterhuyse, Berlie Swart, Marnus Nel en Franco de Wet Teks: C.W. Laten en Nic Beukes Regie: Nic Beukes Reis saam op hierdie seeroweravontuur vir kinders. Seerowerverhale word met ’n vars aanslag vertel, met die doel om avontuurlustigheid onder kinders aan te moedig en te prikkel. Vermaaklike karakters, ligte komedie en swaardgevegte vertel ’n storie van vriendskap en ander kwessies soos diefstal. Aangebied deur professionele en opkomende kunstenaars en dramastudente van…

Find out more »
R70

WIT ROSIE, ROOI ROSIE

April 13 @ 11:00 am - 11:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
wit-rosie-rooi-rosie

Met Elanza Swart, Marguerite du Bois, Emile Tredoux en Lara Hattingh Teks: Schalk van der Merwe Regie: Petrus du Preez Vervaardiger: Sentrum vir Dramatiese Kunste Beleef die avonture van die twee sussies, Wit Rosie en Rooi Rosie, en ontmoet die vriendelike Bertus Beer en afskuwelike Drako Dwerg. Vind uit wat ons maats se tone laat klap vir lekker danspassies en help ons helde om hul ware liefdes te vind. Hierdie klassieke sprokie word op ’n vars en opwindende wyse aangebied…

Find out more »
R70

TECHNOPOP

April 14 @ 9:00 am - 9:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
technopop

Poppekas Met Lancea Crafford en Daniel Wolmarans Teks: Lancea Crafford Regie en ontwerp: Elana-Marié Snyman Produksiebestuurder: Helena Erasmus Vervaardiger: Kreasie Die nuutste toep, wat ál jóú drome bewaarheid, is bekend gestel. Maar die kuberkrimineel Tegno Tekkie laat almal neus-in-die-toep agter hom aanloop, tot hy skielik verdwyn en daar algehele chaos losbars. Sal Antie Virus kan help? Moenie hierdie opwindende poppekas, vir oud en jonk, misloop nie. Afrikaans, Engels en Xhosa • Gesin | R70 | 40 min. | ATKV-Neelsie Teater…

Find out more »
R70

DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN ANDRIES ANDERS

April 14 @ 11:00 am - 11:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ongelooflike-avonture-event

DEBUUT Met Gerrit Fourie, Michelle Kim Hoffman, Charl Henning, Willem Esterhuyse, Berlie Swart, Marnus Nel en Franco de Wet Teks: C.W. Laten en Nic Beukes Regie: Nic Beukes Reis saam op hierdie seeroweravontuur vir kinders. Seerowerverhale word met ’n vars aanslag vertel, met die doel om avontuurlustigheid onder kinders aan te moedig en te prikkel. Vermaaklike karakters, ligte komedie en swaardgevegte vertel ’n storie van vriendskap en ander kwessies soos diefstal. Aangebied deur professionele en opkomende kunstenaars en dramastudente van…

Find out more »
R70

DIE ONGELOOFLIKE AVONTURE VAN ANDRIES ANDERS

April 15 @ 2:00 am - 2:40 am
ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn , South Africa + Google Map
die-ongelooflike-avonture-event

DEBUUT Met Gerrit Fourie, Michelle Kim Hoffman, Charl Henning, Willem Esterhuyse, Berlie Swart, Marnus Nel en Franco de Wet Teks: C.W. Laten en Nic Beukes Regie: Nic Beukes Reis saam op hierdie seeroweravontuur vir kinders. Seerowerverhale word met ’n vars aanslag vertel, met die doel om avontuurlustigheid onder kinders aan te moedig en te prikkel. Vermaaklike karakters, ligte komedie en swaardgevegte vertel ’n storie van vriendskap en ander kwessies soos diefstal. Aangebied deur professionele en opkomende kunstenaars en dramastudente van…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?