Loading Events

← Back to Events

ATKV-Kampvuur

Upcoming Events

April 2017
R100

ATKV-Kampvuur

April 8 @ 18:30 pm - 20:00 pm
atkv-kampvuur

Aangebied deur: Haidee Muller en Danie Marais Haidee Muller, RSG-aanbieder, en digter, Danie Marais verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. Beleef ’n goeie storie. Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur 8 April 18:30 | 9 April 18:30 |…

Find out more »

Só vat jy die volksmusiek saam met die rap

April 8 @ 18:30 pm - 20:00 pm
KKNK-2017-web-672x336-ATKV-Kampvuur-Só-vat-jy-die-volksmusiek-saam-met-die-rap

Met Hannes Coetzee (Karoo Kitaar Blues), Churchil Naudé, Frazer en Deniel Barry (Tribal Echo) Dié kunstenaars is bekend as musikante, maar om die kampvuur vertel hulle die kwaaiste stories saam met warm volksmusiek en rymklets op die maat van Oom Hannes se lepel en glykitaar. Afrikaans | OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur 8 April | 18:30 Klik hier om kaartjies te koop

Find out more »
R100

ATKV-Kampvuur

April 9 @ 18:30 pm - 20:00 pm
atkv-kampvuur

Aangebied deur: Haidee Muller en Danie Marais Haidee Muller, RSG-aanbieder, en digter, Danie Marais verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. Beleef ’n goeie storie. Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur 8 April 18:30 | 9 April 18:30 |…

Find out more »
R100

ATKV-Kampvuur

April 10 @ 18:30 pm - 20:00 pm

Wat ons vir die oumense en die president wil sê

April 10 @ 18:30 pm - 20:00 pm
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-atkv-kampvuur

Met Shirmoney Rhode, Bibi Slippers en Danie du Toit (Spoegwolf) Danie Marais vra die jong digters Shirmoney Rhode en Bibi Slippers en Danie du Toit, sanger-liriekskrywer van Spoegwolf, waar dit jeuk en wat krap. Kom luister hoe hulle stories vertel van grootword in Elsiesrivier tot Natal en hoe hulle voel oor Instagram, Ingrid Jonker, die Zuptas en Taylor Swift. Du Toit gooi tussendeur ’n paar akoestiese tunes. Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur | 10 April 18:30 Klik…

Find out more »
R100

ATKV-Kampvuur

April 11 @ 18:30 pm - 20:00 pm
atkv-kampvuur

Aangebied deur: Haidee Muller en Danie Marais Haidee Muller, RSG-aanbieder, en digter, Danie Marais verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. Beleef ’n goeie storie. Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur 8 April 18:30 | 9 April 18:30 |…

Find out more »
R100

Kom raas en melk die heilige koeie

April 11 @ 18:30 pm - 20:00 pm
KKNK-2017-web-672x336-ATKV-Kom-raas-en-melk-die-heilige-koeie

Met Deon Maas, Schalk Bezuidenhout en Die Hooflig Staan nader vir staaltjies uit die skadukant van die vermaaklikheidsbedryf en omstrede menings oor omstrede teorieë wat Die Hooflig laat rym met woorde uit Worcester. Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur | 11 April 18:30 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »

Langpadliedjies en ver verhale

April 11 @ 18:30 pm - 20:00 pm
KKNK-2017-web-672x336-ATKV-Erns-Grundling

Met Dana Snyman, Toast Coetzer, Erns Grundling en Les Javan Les bring sy kitaar en Dana, Toast en Erns stories van hier tot diep in Afrika. Saam vertel hulle met musiek en woorde watter dele van die langpad hulle nog nooit wou los nie. Afrikaans | OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur 11 April | 18:30 Klik hier om kaartjies te koop

Find out more »
R100

ATKV-Kampvuur

April 12 @ 18:30 pm - 20:00 pm
atkv-kampvuur

Aangebied deur: Haidee Muller en Danie Marais Haidee Muller, RSG-aanbieder, en digter, Danie Marais verwelkom elke aand met sonsondergang feesgangers by hul kampvuur. Onder die Karoo-sterre kom storievertellers vanuit al die uithoeke van die land bymekaar om te kuier en verhale van heinde en verre te deel. Die snare word tussendeur getokkel en ’n glasie wyn word geklink. Beleef ’n goeie storie. Afrikaans • OB | R100 | 90 min. | ATKV-Kampvuur 8 April 18:30 | 9 April 18:30 |…

Find out more »

Haidee Muller se lucky dip

April 12 @ 18:30 pm - 20:00 pm
KKNK-2017-web-672x336-ATKV-Kampvuur_Haidee-Muller-se-lucky-dip

Met Andy Paulse, Ossie Johannes, Monica Thomas (Nokkie) en Paul Amas Haidee reis wyd om stories vir RSG te versamel. Sy het drie van haar gunsteling-storievertellers in die wêreld genooi om hul beste verhale met haar te deel. Kom ontmoet vir Andy Paulse, digter van die Koue Bokkeveld, Oom Ossie Johannes, storieverteller van Mamre, en Monica Thomas (Nokkie), ’n boorling van Leeu-Gamka en deesdae huiswerker in Kaapstad wie se kleurryke vertellings reeds uitgegee is as Nokkie se stories. Paul Amas…

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?