Loading Events

← Back to Events

Absa Kuierkamer

Upcoming Events

April 2017

KWÊLA-GESPREKKE

April 8 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Lizz Meiring, Frank Opperman, Jana Cilliers, Chris van Niekerk en Margit Meyer-Rödenbeck Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met van ons groot geeste in die vermaaklikheidswêreld oor die vermoë van akteurs om enige rol te vertolk (al dan nie). Is daar iets soos typecasting en word sommige akteurs “voorgetrek”? Moet ’n mens deurlopend jou eie werk skep of is daar genoeg werk? Afrikaans en Engels • Gesin Saterdag, 8 April 10:30 | 60 min | Gratis |…

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 9 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Esther von Waltsleben Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met van ons land se voorste komediante oor wat hulle laat lag. Is hulle vir hulself snaaks en wat maak ’n komedie suksesvol? Afrikaans en Engels • Gesin Sondag, 9 April 10:30 | 60 min | Gratis | Absa Kuierkamer

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 10 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Deon Meyer en David Kramer Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met die bekende skrywer Deon Meyer oor sy loopbaan en wat dit verg om suksesvol te wees. Meyer se rolprent Jagveld word bespreek en van die akteurs sluit by die gesprek aan. Kramer kuier ook op die bank om te gesels oor Amper Famous, die eerste Afrikaanse hip-hop-musiekblyspel, waarvan hy die regisseur, vervaardiger en medeskrywer is. Afrikaans en Engels • Gesin Maandag, 10 April 10:30 |…

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 11 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Sandra Prinsloo, Gerben Kamper, Tobie Cronjé, Ivan Botha, Donnalee Roberts en Elvis Blue Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met Kamper en Cronjé (Ooms), Botha en Roberts (Beurtkrag), Sandra Prinsloo (Moedertaal en So ry Miss Daisy) en Blue (Elvis Blue ­– Kaal). Die gehoor leer ’n ander kant van dié akteurs ken en hoor by albei generasies of dinge in 2017 makliker of moeiliker is. Afrikaans en Engels • Gesin Dinsdag, 11 April 10:30 | 60 min…

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 12 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Amalia Uys, De Klerk Oelofse, Jacques Bessenger en Haidee Muller Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes praat met die RSG-joernalis Haidee Muller en die akteurs oor die belangrikheid (of nie) van publisiteit en mediablootstelling, of akteurs “openbare besit” is en of ’n kunstenaar ’n rakleeftyd het. Afrikaans en Engels • Gesin Woensdag, 12 April 10:30 | 60 min | Gratis | Absa Kuierkamer

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 13 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Anna-Mart van der Merwe en Deon Lotz Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes pols die akteurs oor wat hulle so suksesvol maak. Is dit talent, geluk en/of harde werk? Hulle gesels ook oor gehore en wat gehore wil sien. Neem deel aan die gesprek en vertel van jou teatervoorkeure. Afrikaans en Engels • Gesin Donderdag, 13 April 10:30 | 60 min | Gratis | Absa Kuierkamer

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 14 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Pieter-Dirk Uys, Ludwig Binge en Tinarie van Wyk Loots Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met sy gaste oor die kunstebedryf in die algemeen en wil weet of dit is wat hulle verwag het toe hulle die loopbaan gekies het. Pieter-Dirk Uys gee raad vir die jonger generasie en vertel hoe hy dit reggekry het om so suksesvol en gewild te wees. Afrikaans en Engels • Gesin Vrydag, 14 April 10:30 | 60 min | Gratis |…

Find out more »

KWÊLA-GESPREKKE

April 15 @ 10:30 am - 11:30 am
Absa Kuierkamer, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
hannes-van-wyk

Met o.a. Antoinette Kellermann en Gideon Lombard Aangebied deur Hannes van Wyk Hannes gesels met Kellermann (Asem) en Lombard (Die reuk van appels) oor hoe sensitiewe onderwerpe op die verhoog benader word. Daar word ook gekyk na die uitdagings van verhoog versus televisie en rolprente. Afrikaans en Engels • Gesin Saterdag, 15  April 10:30 | 60 min | Gratis | Absa Kuierkamer

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?