Loading Events

← Back to Events

Absa Burgersentrum

Upcoming Events

April 2017
R140

KAROO SUITE

April 8 @ 14:00 pm - 15:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
karoo-suite

DEBUUT Kontemporêre Musiek ’n Kunste Onbeperk-produksie, in samewerking met Coenie de Villiers Met Coenie de Villiers, Deon Meyer, Jaconell Mouton (klavier), David Klassen (perkussie) en Mauritz Lotz (kitare) Regie en musiek: Coenie de Villiers Teks en projeksies: Coenie de Villiers en Deon Meyer Musiekregie: Jaconell Mouton Produksiehuis: CDV Market Ideation Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers. Die laaste deel van die program bestaan uit die…

Find out more »
R140

3-IN-EEN MET CASPER, SCHALK EN HANNES

April 8 @ 19:00 pm - 20:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
3-in-1-schalk

Komedie (Stand-up) Met Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer Regie: Casper de Vries Vervaardiger: Erns Grundling Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is vir drie dekades reeds ’n baanbreker vir Afrikaanse komedie op die verhoog én TV. Die Kanna-wenner Schalk Bezuidenhout is een van Suid-Afrika se topkomediante en blink ook uit as akteur en TV-aanbieder. Hannes Brümmer is ’n ervare akteur en…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 8 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00   Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R140

KAREN ZOID EN DIE GEREFORMEERDE BLUES BAND

April 9 @ 10:00 am - 11:15 am
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
karen-zoid

DEBUUT Kontemporêre Musiek ’n Kunste Onbeperk-produksie, in samewerking met Brainwave Productions. Ondersteun deur Tygervallei Winkelsentrum. Met Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band Musiek: Johannes Kerkorrel, Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band Vervaardiger: Carien Loubser Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s. Hierdie is ’n herbesoek aan dié album en die oorspronklike band trek saam met Karen Zoid ’n kontemporêre baadjie aan. Afrikaans | Geen o/16 |…

Find out more »
R140

3-IN-EEN MET CASPER, SCHALK EN HANNES

April 9 @ 14:00 pm - 15:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
3-in-1-schalk

Komedie (Stand-up) Met Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer Regie: Casper de Vries Vervaardiger: Erns Grundling Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is vir drie dekades reeds ’n baanbreker vir Afrikaanse komedie op die verhoog én TV. Die Kanna-wenner Schalk Bezuidenhout is een van Suid-Afrika se topkomediante en blink ook uit as akteur en TV-aanbieder. Hannes Brümmer is ’n ervare akteur en…

Find out more »
R140

KAROO SUITE

April 9 @ 19:00 pm - 20:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
karoo-suite

DEBUUT Kontemporêre Musiek ’n Kunste Onbeperk-produksie, in samewerking met Coenie de Villiers Met Coenie de Villiers, Deon Meyer, Jaconell Mouton (klavier), David Klassen (perkussie) en Mauritz Lotz (kitare) Regie en musiek: Coenie de Villiers Teks en projeksies: Coenie de Villiers en Deon Meyer Musiekregie: Jaconell Mouton Produksiehuis: CDV Market Ideation Coenie de Villiers en sy musikante spring weg met komposisies van sy skitterende nuwe album, Emoji, asook ’n paar bekende treffers. Die laaste deel van die program bestaan uit die…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 9 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R140

BEAUTIFUL BEAUTIFUL HYMNS

April 10 @ 10:00 am - 11:30 am
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
beautiful-hymns

Kontemporêre Musiek Met Rocco de Villiers, Piperjames, Pieter van den Berg en Lizelle le Roux Teks en musiek: Rocco de Villiers Vervaardiger: Rocco Rocco Music Rocco de Villiers se reis na net die mooiste musiek het hom by verskeie plekke laat vertoef. Hy probeer met al sy musiek, en veral die nuwe versameling van geestelike musiek, die seer en lelik van daar buite net so ’n tikkie mooier maak. Dit sluit in Jerusalem, Heilig, heilig, heilig, Amazing Grace, Blye versekering, Ave Maria, Glory, Glory Hallelujah,…

Find out more »
R140

3-IN-EEN MET CASPER, SCHALK EN HANNES

April 10 @ 14:00 pm - 15:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
3-in-1-schalk

Komedie (Stand-up) Met Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer Regie: Casper de Vries Vervaardiger: Erns Grundling Drie Afrikaanse komediante uit drie generasies op een verhoog, in wat beloof om die KKNK se stand-up-hoogtepunt te wees. Casper de Vries is vir drie dekades reeds ’n baanbreker vir Afrikaanse komedie op die verhoog én TV. Die Kanna-wenner Schalk Bezuidenhout is een van Suid-Afrika se topkomediante en blink ook uit as akteur en TV-aanbieder. Hannes Brümmer is ’n ervare akteur en…

Find out more »
R140

KAREN ZOID EN DIE GEREFORMEERDE BLUES BAND

April 10 @ 19:00 pm - 20:15 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
karen-zoid

DEBUUT Kontemporêre Musiek ’n Kunste Onbeperk-produksie, in samewerking met Brainwave Productions. Ondersteun deur Tygervallei Winkelsentrum. Met Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band Musiek: Johannes Kerkorrel, Karen Zoid en die Gereformeerde Blues Band Vervaardiger: Carien Loubser Johannes Kerkorrel en die Gereformeerde Blues Band se Eet kreef-album was ’n monumentale album binne die Voëlvry-beweging in die 1980’s. Hierdie is ’n herbesoek aan dié album en die oorspronklike band trek saam met Karen Zoid ’n kontemporêre baadjie aan. Afrikaans | Geen o/16 |…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 10 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R140

PASAANOFFOKOF

April 11 @ 10:00 am - 11:05 am
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
pasaanoffokof

DEBUUT Komedie Met Pieter-Dirk Uys Regie, teks en vertaling: Pieter-Dirk Uys Vervaardiger: Evita se Perron Pasaanoffokof kyk terug op die lang pad na vryheid vanaf Adapt or Dye (1981) tot Adapt or Fly (2017). Dit is Uys met sy satiriese swerm ikone en aikônas, van D.F. Malan tot J.G. Zuma. Afrikaans | Geen o/16 | T | R140 | 75 min. | Absa Burgersentrum 11 April 10:00 | 13 April 14:00 | 14 April 19:00 Klik hier om jou kuurtjie te…

Find out more »
R140

ELVIS BLUE – KAAL

April 11 @ 19:00 pm - 20:35 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
elvis-blue

Kontemporêre Musiek Met Elvis Blue (sang en kitaar), Hiram Koopman (saksofoon), Neil Engel (trompet), Bez Roberts (tromboon), Matthys Maree (klavier), Raymond Green (elektriese kitaar), Rochelle Rautenbach (baskitaar) en Thinus Odendaal (dromme) Regie, teks en vervaardiger: Elvis Blue Klank: Duane Brown ’n Oorspronklike produksie, geskryf deur Elvis Blue, wat hierdie gewilde kunstenaar en liedjieskrywer na gehore bring soos nog nooit tevore nie. Na ’n jaar waarin hy ’n Ghoema-rekord vir die meeste toekennings ingepalm het (sewe), ’n Engelse album uitgereik het,…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 11 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R140

ELVIS BLUE – KAAL

April 12 @ 10:00 am - 11:35 am
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
elvis-blue

Kontemporêre Musiek Met Elvis Blue (sang en kitaar), Hiram Koopman (saksofoon), Neil Engel (trompet), Bez Roberts (tromboon), Matthys Maree (klavier), Raymond Green (elektriese kitaar), Rochelle Rautenbach (baskitaar) en Thinus Odendaal (dromme) Regie, teks en vervaardiger: Elvis Blue Klank: Duane Brown ’n Oorspronklike produksie, geskryf deur Elvis Blue, wat hierdie gewilde kunstenaar en liedjieskrywer na gehore bring soos nog nooit tevore nie. Na ’n jaar waarin hy ’n Ghoema-rekord vir die meeste toekennings ingepalm het (sewe), ’n Engelse album uitgereik het,…

Find out more »
R140

KAROO SWING

April 12 @ 14:00 pm - 15:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-karoo-swing-v2

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe Musiek: Emo Adams Produksiehuis: All Star Events Ikoniese Afrikaanse musiek word deur van jou gunstelingkunstenaars opgetof in Karoo Swing. Hierdie nostalgiese reis is vir elkeen wat lus is om te jol. Drie van Suid-Afrika se beste musikante deel op een verhoog hul liefde vir big band swing. Engels, Afrikaans en Xhosa | Gesin | R140 | 60 min. | Absa Burgersentrum 12 April 14:00 | 13 April 19:00 Klik…

Find out more »
R140

Zolani Mahola – Rok en Rol

April 12 @ 19:00 pm - 20:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
zolani-mahola

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Zolani Mahola, Schalk Joubert (baskitaar), Albert Frost (kitaar) en Kevin Gibson (dromme) Regie: Schalk Joubert Vervaardiger: Schalk Joubert Rok en rol is ’n musiekproduksie wat die rol van vrouwees in die wêreld van rock & roll beskryf en vereer. Fantastiese internasionale ikone soos Janis Joplin, Nina Simone, Tina Turner, Cyndi Lauper en plaaslike vroue soos Miriam Makeba, Brenda Fassie, Claire Johnston en Lesley Rae Dowling word gehuldig. Mahola is een van Suid-Afrika se mees geliefde en…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 12 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R140

Zolani Mahola – Rok en Rol

April 13 @ 10:00 am - 11:10 am
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
zolani-mahola

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Zolani Mahola, Schalk Joubert (baskitaar), Albert Frost (kitaar) en Kevin Gibson (dromme) Regie: Schalk Joubert Vervaardiger: Schalk Joubert Rok en rol is ’n musiekproduksie wat die rol van vrouwees in die wêreld van rock & roll beskryf en vereer. Fantastiese internasionale ikone soos Janis Joplin, Nina Simone, Tina Turner, Cyndi Lauper en plaaslike vroue soos Miriam Makeba, Brenda Fassie, Claire Johnston en Lesley Rae Dowling word gehuldig. Mahola is een van Suid-Afrika se mees geliefde en…

Find out more »
R140

PASAANOFFOKOF

April 13 @ 14:00 pm - 15:15 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
pasaanoffokof

DEBUUT Komedie Met Pieter-Dirk Uys Regie, teks en vertaling: Pieter-Dirk Uys Vervaardiger: Evita se Perron Pasaanoffokof kyk terug op die lang pad na vryheid vanaf Adapt or Dye (1981) tot Adapt or Fly (2017). Dit is Uys met sy satiriese swerm ikone en aikônas, van D.F. Malan tot J.G. Zuma. Afrikaans | Geen o/16 | T | R140 | 75 min. | Absa Burgersentrum 11 April 10:00 | 13 April 14:00 | 14 April 19:00 Klik hier om jou kuurtjie te…

Find out more »
R140

KAROO SWING

April 13 @ 19:00 pm - 20:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-karoo-swing-v2

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Emo Adams, Bobby van Jaarsveld en Katlego Maboe Musiek: Emo Adams Produksiehuis: All Star Events Ikoniese Afrikaanse musiek word deur van jou gunstelingkunstenaars opgetof in Karoo Swing. Hierdie nostalgiese reis is vir elkeen wat lus is om te jol. Drie van Suid-Afrika se beste musikante deel op een verhoog hul liefde vir big band swing. Engels, Afrikaans en Xhosa | Gesin | R140 | 60 min. | Absa Burgersentrum 12 April 14:00 | 13 April 19:00 Klik…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 13 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R60

MIS VIR DIE OU OOM

April 14 @ 14:00 pm - 15:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map

Geïnspireer deur Jans Rautenbach Met stemme uit die Klein Karoo, kitaar en trekklavier Koorleier: Awie van Wyk Hierdie musiekproduksie word geïnspireer deur die liefde wat Jans Rautenbach vir die kunste, musiek uit die omgewing en die Klein Karoo en sy mense gehad het. ’n Spesiale belewenis met stemme uit die Klein Karoo wat o.l.v. Awie van Wyk en in samewerking met spesiale gaskunstenaars kenmerkende musiek uit die plaaskerke na die verhoog bring. Dit is ’n Mis vir die ou oom. Afrikaans en…

Find out more »
R140

PASAANOFFOKOF

April 14 @ 19:00 pm - 20:15 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
pasaanoffokof

DEBUUT Komedie Met Pieter-Dirk Uys Regie, teks en vertaling: Pieter-Dirk Uys Vervaardiger: Evita se Perron Pasaanoffokof kyk terug op die lang pad na vryheid vanaf Adapt or Dye (1981) tot Adapt or Fly (2017). Dit is Uys met sy satiriese swerm ikone en aikônas, van D.F. Malan tot J.G. Zuma. Afrikaans | Geen o/16 | T | R140 | 75 min. | Absa Burgersentrum 11 April 10:00 | 13 April 14:00 | 14 April 19:00 Klik hier om jou kuurtjie te…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 14 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
R140

ANDRIETTE NORMAN – GOEIE GENADE DIS ‘N DEKADE!

April 15 @ 12:00 pm - 13:10 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-andriette-norman

DEBUUT Kontemporêre Musiek Met Andriëtte Norman, Jaconell Mouton, Schalk Joubert en orkes Teks, Musiek en Vervaardigers Andriette Norman en Schalk Joubert Regie Schalk Joubert Verhoogbestuurder Alice Gerber Andriëtte se loopbaan van ’n dekade het begin met haar onverwagse sukses op Idols as ’n onbekende nuweling, en uiteindelik platinumverkope as een van Suid-Afrika se suksesvolste vroulike kunstenaars. Dit was ’n tydperk van groei, geluk, hartseer én pyn, ’n ontdekkingsreis van ’n jong meisie tot ’n vrou. Om hierdie inspirerende storie te…

Find out more »
R140

PETRONEL MALAN – GETRANSKRIBEER

April 15 @ 16:00 pm - 17:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
petronel-malan

Klassieke Musiek Met Petronel Malan Vervaardiger: Kobus Buys Petronel Malan is een van Suid-Afrika se mees geliefde konsertpianiste en spog met ’n Grammy-benoeming, ’n Kanna- en kykNET Fiësta-toekenning, The American Prize of Excellence in the Arts en vyf eerste pryse by internasionale klavierkompetisies. Malan is bekend vir kragtige, virtuose klavierspel wat gehore in konsertsale dwarsoor die wêreld betower. In dié program, spesiaal saamgestel vir KKNK 2017, beloof haar innemende persoonlikheid, virtuose tegniek en die wonderklankwêreld van klavier ’n verrykende musikale…

Find out more »
R50

LAATNAG

April 15 @ 21:00 pm - 23:00 pm
Absa Burgersentrum, Oudtshoorn, South Africa + Google Map
kknk-2017-beleef-dit-web-sliders-672x336-laatnag

Kontemporêre Musiek Sluit jou feesdag met ’n allegaartjie van musiek by Laatnag af. Beleef ’n verskeidenheid van musiekstyle en genres in hierdie lekker kuieratmosfeer. Veeltalig | Geen o/18 | R50 | 120 min. | By Absa Kuierkamer Daagliks 21:00 Klik hier om jou kaartjie te koop

Find out more »
+ Export Events

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico

Log in with your credentials

Forgot your details?