VAN GANSER HARTE

Van-Ganser-Harte-(2)

DEBUUT Komedie
Met Des-Lee McKenzie, Ian van der Westhuizen en Monique Basson Regie: Ian van der Westhuizen
Moenie van jou hart ’n moordkuil maak nie, want elke hart het sy smart. Dra jou hart op die mou, want wat die hart van vol is, loop die mond van oor. Van ganser harte doen presies dit. Vier uiteenlopende, skreeusnaakse sketse deur twee nuttelose romantikusse. Elke skets word deur ’n liefdesvers vergesel, maar daar is kinkel in die kabel. Slegs een skets word elke uur vertoon, maar die vraag is: Watter een? Kom spin die wiel en vind saam met ons uit. Dalk praat die skets van die uur met jóú hart.
Afrikaans • OB | R20 | 10 min. | Voor die Absa Burgersentrum
Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?