Uitkampteater ’n welkome toevoeging tot KKNK

Uitkamp teater

Ilza Roggeband gee ’n terugblik op Uitkampteater by die KKNK 2016, in die Mei-uitgawe van die Maandblad Zuid-Afrika. “ ’n Opwindende nuwe ontwikkeling tydens die onlangse KKNK: ‘Uitkampteater’, geïnspireer op die ‘Tentjestheater’ van die Nederlandse Theaterfestival Boulevard, en die Parade-festival.

Tien wit tente staan gereed. Die getal 20 is as ’t ware die draad wat daardeur loop. In elke tent is daar sitplek vir hoogstens 20 mense. Die toegang tot elkeen van die produksies is R20,00. Die vertonings is nie langer as 20 minute nie.

Uitkampteater was vanjaar ’n nuweling tot die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, ’n fees wat vanjaar vir die 22ste keer in Oudtshoorn gehou is. Uitkampteater, of “Tentjestheater” soos dit in Nederland bekend staan, is moontlik gemaak deur die Koninklike Nederlandse Ambassade in Pretoria, die Theaterfestival Boulevard en die NLC.”

Laai die twee dele van die volledige artikel hieronder af:

Deel 1

Deel 2 

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?