TWEESPALT

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-images-1000x500-Uitkampteater-Tweespalt

Narrespel

MET Jazzara Jaslyn en Klara van Wyk

Die verhaal van twee misplaaste, ewig kibbelende sibbe, wat weggehardloop het van hul miserabele lewe in ’n wêreld van middelmatigheid. Hulle begeer om die grense van die moderne kunste te toets, en die enigste medium tot hul beskikking is die vrugte wat hulle uit die kombuis kon steel voordat hulle weggehardloop het.

Nieverbaal | Gesin R20 | 20 min. | Voor die Absa Burgersentrum

Daagliks 10:00 tot 12:00 en 15:00 tot 19:00

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?