Twee tuistes vir Uitkampteater by KKNK 2017

Die LitNet artikel wat op 13 Maart verskyn, vertel lesers meer oor die KKNK 2017 en die Uitkampteater se nuwe verskynings waarna feesgangers die jaar kan uitsien.

Tweede aanbieding van dié innoverende platform groter as in 2016

“Na die wegholsukses van verlede jaar se eerste Uitkampteater, is die aanbod vanjaar groter met meer kunsvorme en genres”, sê Rhodé Snyman, uitvoerende hoof van die KKNK, wat van 8 tot 15 April op Oudtshoorn aangebied word.

“Uitkampteater het nou twee tuistes – agt tentjies voor die ABSA Burgersentrum en twee by Arbeidsgenot, die nuwe area vir kindervermaak.

 

Lees meer

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?