Twee komedies wat gaan skater lag

Mike-&-Mavis

Twee produksies wat jy nie kan misloop is nie is Dowwe Wicus en Dolla van der Merwe met Margit Meyer-Rödenbeck en Wicus van der Merwe en Mike & Mavis met Elize Cawood en Wilson Dunster.

In die eersgenoemde stuk sê Dolla en Wicus dis weg met die dwepers, die boepensknolle, die moaners en die groaners. Hulle beloof die trane sal loop soos jy lag – amper asof jy ook deur ’n blikkie Doom bygekom is.

In Mike en Mavis kruis ’n weduwee wat haarself afgesluit het van die wêreld en ’n eksentrieke oujongkêrel met ’n ewige romantiese siel. ’n Romantiese komedie wat jou ’n knop in die keel sal gee.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?