TOETS JOU (VOERTUIG SE) TEKKIES

KKNK-2017-Beleef-Dit-web-images-1000x500-KKE-Toets-jou-Tekkies

4×2 dagtoer

Aangebied deur: Weg! en WegRy!, in samewerking met Mpafa en Bhejane

Bring jou voertuig en verken die Klein Karoo saam met Mpafa en Bhejane. Die Swartbergkronkels-uitstappie is vir 4×2-voertuie met ’n goeie grondvryhoogte. Julle volg die grondpad al langs die suidelike hange van die Swartberg van Calitzdorp af, met die Groenfonteinpad en tot by die teerpad naby die Kango Grotte.

Bespreek by [email protected]. Rig navrae aan 044 535 0065 of [email protected].

R280 per persoon | R100 vir kinders o/16 | Piekniekmiddagete en gebottelde water ingesluit

390 min. | Ontmoet by die Bella de Karoo-padstal langs die R62, sowat 28 km wes van Oudtshoorn op pad na Calitzdorp

9 April | 08:30

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2017 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?