The Psychedelic Jungle

The-Psychedelic-Jungle-1000x500

Jy sal nie jou oë glo nie soos dié span kunstenaars van gedaante verwissel en ’n wêreld optower wat jou kop sal laat draai. Met elke gedaanteverwisseling word verskillende visuele elemente ingespan wat die verbeelding van die kykers sal aangryp. Storievertelling deur beweging, dans en akrobatiese toertjies skep hipnotiese patrone. Bedags kan jy jou verlustig in hul kleurvolle kostuums en snags sal jou mond oophang hoe dit deur ultravioletlig verander word.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?