Teksmark-produksie by KKNK 2018

Melk-&-Vleis-

Dis 1996. ’n Onafhanklike vrou los haar werk as aktuaris in die stad nadat sy verlief raak op ’n sjarmante jong boer. Sy probeer haar bes om in te pas by die kleindorpse gemeenskap en wend al haar vernuf aan om die boer se familieplaas in die Oos-Kaap van gewisse ondergang te red.

Maar waar is sy erfgenaam? Dan begin dinge uitrafel … Onder die meesterlike regiehand van Marthinus Basson kry die verrassende nuwe drama-stem van Marina Albertyn lewe.

Illse Roos, Neels van Jaarsveld, Nomkhita Bavuma en Sesethu Zamxaka is in dié produksie te sien vanaf 31 Maart tot 4 April in die SANW-ouditorium. Klik hier vir meer.

CONTACT US

We're not around right now. But you can send us an email and we'll get back to you, asap.

Sending

© 2018 KKNK. Alle Regte Voorbehou. Digitale Projekbestuur deur Lumico.

Log in with your credentials

Forgot your details?